Graan Boere... Graan Kopers... Hier is nou vir jou n ding!

Onbekende besoeker

Graanboere en graankopers is dol oor die nuwe bemarkingskonsep wat besparing in die graanmark tot gevolg het.

Sowat 70 boere en kopers het in die eerste maand lede geword van die organisasie Grain4Africa. Die konsep bevorder die vryehandelstelsel en stel boere en kopers in staat om d.m.v. bemarking direk met mekaar besigheid te doen.

Alle inligting oor betrokke graan wat bemark word deur produsente (lede), word hier aan kopers (lede) bekend gemaak. Vir meer inligting gaan kyk gerus na www.grain4africa.co.za

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.