Die grootste haelsteen het op 22 Junie 2003 in die VSA in Aurora, Nebraska geval. Dit was sewe duim in deursnit! Bron: squidoo.com. Daar is baie bronne wat selfs groter haelstene vermeld. Geloofwaardigheid raak 'n probleem.
Hierdie haelsteen het in Breckenridge, TX geval. Die deursnit was ongeveer vier duim. Bron: chaseday.c
Groete- Kobus Botha
Groete- Kobus Botha