|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 07:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek is dringend op soek na iemand wat my kan help, of in kontak kan sit met iemand wat kan help.
Ek is op soek na iemand - `n boer met `n pakhuise/ co- op, etc wat vars vrugte, veral appels, lemoene, druiwe, pere, etc kan verskaf vir uitvoer, en bereid is om saam met ons te groei soos die projek ontwikkel, en kennis sal deel.
`n Geleentheid het opgekom via a kontak om vars produkte uit te voer na `n mark wat beshou word as `n "closed market". Die geleentheid is dus daar vir enige iemand wat tans in die vrugte bedryf is on hul eie besigheid te groei.
Die probleem wat ek tans ondervind, is dat die pakhuise wat ek tot en met nou genader het, glad nie belangstel om iemand wat nuut in die bedryf is te help nie, en dat daar nie regtig belangstelling is om hulle eie "Brand" te versterk nie.
Almal moet iewers begin, maar sonder enige iemand wat a newbie `n "gap" wil gee, gaan dit maar moeilik.
As daar iemand is wat hierdie geleentheid wil ondersoek, of in enige manier kan help, maak asb kontak.
Kaapse Groete
Norman
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24