Hi line henne

Le-Andrie Bezuidenhout
User offline. Last seen 21 weke 1 dag ago. Van lyn af
Aangesluit: 27 Nov 2009
Inskrywings:

Dagse,

Ek wil  graag weet of daar enige iemand is wat hi-line henne verkoop in die limpopo omgewing asb.

 

Baie dankie

Le-Andrie Bezuidenhout

4
 
 
Wessels 

Hi Le-Andrie, Ons het pas Hi-Line henne in Ventersdorp/Colignie gekoop. Indien dit naby genoeg vir jou is, verskaf ek graag besonderhede. Skakel my by 0829258720. Groetnis. Wessels

Anemie Musgrave 

Ek is op soek na lê henne, Bloemfontein of naby, maar niemand wil my net 50 verkoop nie. Enige iemand wat weet van iemand wat my kan help?

Cornel Viljoen 

Hi ek is dringend opsoek na le henne kontak my 078 690 6890 in limpopo

LJ
User offline. Last seen 1 year 27 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jan 2010
Inskrywings:

Ek is opsoek na (cornish) hoenders uit gelede henne om te verkoop het n kontrak in Lenasia

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.