Ek wil weet waar die weer swaar is en dit baie reën.
Wat is die weer se webwerfadres?
Hoop dit gaan binnekort in die westetike gedeeltes van Limpopo reen. Dankie Kobus ek het toe vir my die Davis Vantage VUE aangeskaf en baie biindruk met stelsel. Groete Gideon
Die weer se datums is verkeed op my selfoon.