Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.
Kan iemand my asb help met hoeveel dit kos om mielies teplant, die inset koste en dan ook hoeveel dit kos om die mielie groot tekry?