Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Kalf-trekker

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 07:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kalf trekker

18 Desember, 2011 - 07:17
Christiaan SA
User offline. Last seen 22 weke 5 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 23 Nov 2011
Inskrywings:

 Soos voorheen gemeld, is ek maar groentjie op 'n plaas. Ek het op versoek vir 'n boer toe 'n "Kalftrekker" gebou, op verduideliking hoe dit werk, Ek glo dit is dalk imand anders se breinkind, maar ook glo ek heelwat boere het heelwaarskynlik 'n probleem wanneer 'n koei sukkel om te kalf. Met hierdie apperaat, word die handvatsels op die koei neergesit, 'n tou aan die wiel vas gemaak en aan die kalf, en soos die kalf getrek word, word die spanning op die tou opgeneem deur die wiel te draai. Dus glip die kalf nie weer sommer terug nie. Boere wie se koeie maklk kalf het dit sekerlik nie nodig. Die foto toon die wiel en rat,  met bak wat die kalf vang. Ek hoop dit kan iemand help en dat ek niemand benadeel nie.

4.5
 
 
Top
  • 1930 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
5 Desember, 2011 - 14:53
#1
Ernst Wohlitz 

Gee asb kontak nommer ek wil een koop

Top
  • antwoord
18 Desember, 2011 - 07:12
#2
Christiaan SA
User offline. Last seen 22 weke 5 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 23 Nov 2011
Inskrywings:

Ernst, was biejie lank terug hier. Jy kan my kontak by 082 814 9349 of christiaanb@lottoclub.co.za Die Kalftrekker (ek wonder of daar nie beter naam is nie) sal R750-00 kos plus vervoer. Ek weet nie of daar nog treine is waarop mens dit kan stuur nie. Ek is in Pta. Dit is eintlik 'n maklike item om te maak, net die rat is dalk effe tricky, maar kan seker van enige ou implement se rak gemaak word ook. Ek sal ook die sketse oplaai indien iemand dit sou benodig.

Top
  • antwoord
18 Desember, 2011 - 17:47
#3
Christiaan SA
User offline. Last seen 22 weke 5 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 23 Nov 2011
Inskrywings:

Ernst, ek is net nie seker hoe om die ding by jou uit te kry nie. Ek sal dit vervaardig teen R750-00 plus aflewering. Ek is in Pretoria en soms gaan ek deur na Marble hall/Groblersdal. Ek het ook 'n skets met aantekeninge op gelaai om te help as iemand dit self sou wou bou. Ek dink net die tricky deel is dalk die rat, maar glo 'n ou implement se rak kan ook werk. Ek sny dit uit 5mm plaat. Hoop almal geniet dit. O ja, dalk is kalftrekker nie die regte naam, maar wat moet dit dan wees, ek dink paar mense het gewonner oor die naam :-)
My nommer 082 814 9349 of christiaanb@lottoclub.co.za

Top
  • antwoord
1 Januarie, 2012 - 21:15
#4
Christie Jordaan 

Knap gedaan. Hulle sê 'n boer maak 'n plan en 'n rooinek het 'n plan. Ek ken net nie 'n rooinek met 'n kalftrekker nie. Daar is geen fout met die naam nie.

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2012 - 14:20
#5
Rita 

Sjoe,maar dis n oulike konkoksie. Ja ek dink ook kalftrekker is die regte naam. Dink nou net hoe maklik gaan dit vir n vrou wees om dit te gebruik. Dankie!!!

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2012 - 23:03
#6
Onbekende besoeker 

Christie - die boere het oulike planne as jy so op die plase by hulle kom. Ek dink dit is wat meeste suksesvol maak. Ek geniet dit om al die goed te maak.

Rita - Jong ek sal dit nie aanbeveel vir babss nie, dink nie 'n vrou sal die ding naby wil sien nie. Hulle sal jou seker neuk as jy 'n tou naby bring en dan nog om die kleintjie se voet vasbind. Wat nog as daai twee arms van die kalf trekker wat agter op die koei vasdruk, haar vasdruk. Dit sal 'n aardigheid afgee. O, okey, dalk meen jy as die vrou 'n koei help kalf, he he, en dink ek het iewers verkeerd verstaan. :-) Ja verseker, deurdat die tou heeltyd gespan kan bly verhoed dit die kalf terug glip. Wesenlik handig dan. Hy is ook lig, so jy kan hom tot by die koei dra al is dit in die veld.

Top
  • antwoord
12 Januarie, 2012 - 18:37
#7
wj steenkamp
User offline. Last seen 3 weke 12 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 12 Jan 2012
Inskrywings:

Jo,dit is nou oulik dit maak dit baie maklik vir vroue boere en die naam pas jy moet hom by nampo oesdag gaan uit stel .

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kapitaalbesteding styg en arbeid word beter benut
  • Inmenging kan probleme vererger
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction