Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Kalf-vrek-en-longe-bloedrooi

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 07:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kalf vrek en longe bloedrooi

3 Januarie, 2012 - 10:35
pretoriushenry
User offline. Last seen 20 weke 3 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 22 Des 2011
Inskrywings:

Een van die vers kalwers was siekerig het die kalf norotrim gespuit en kalf het gelyk of sy regkom. Vandag het die kalf beter gelyk en toe ek n uur later daar kom is die kalf dood. Het kalf oop gesny alles is normaal buiten die longe wat amper swart is van die bloed. Wat se soort siekte is dit en is dit aansteekbaar. Groete Henry

3
 
 
Top
  • 863 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
8 Januarie, 2012 - 22:56
#1
Onbekende besoeker 

Henry
Ek het ook 'n kalfgrootmaakbedryf, maar het nog nie so iets teëgekom nie. My raad aan jou is om as 'n dier vrek en jy weet nie wat die rede is nie, jy 'n stukkie oor afsny en na jou veearts neem. Hy/sy sal deur na bloedmonsters te kyk dalk vir jou kan sê wat doe probleem was. Jy kon dalk ook die longe na die veearts geneem het. Dit is altyd goed om te weet waarna om op te let om verdere skade te voorkom.
Sterkte
A Botha

Top
  • antwoord
11 Januarie, 2012 - 08:29
#2
Faffa
User offline. Last seen 8 ure 25 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 6 Mar 2009
Inskrywings:

Henry
Gaan na www.landbou.com Klik op indeks na alle antwoorde Kyk onder beeste na al die afdelings. Stem saam met die antwoord hierbo. Kry 'n diagnose! Saam met jou veearts kan jy immuniseringsprogramme opstel. Onthou daar is siektes wat van diere na mense oorgedra kan word soos Slenkdalkoors en miltsiekte om maar net 2 te noem.

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nog 'n beleggingsfonds vir landbou
  • Ongunstige landboubeleid plaas voedseltekorte in kollig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction