Ek het twee jong kalkoene en hulle is verskriklik oulik en lyk of hulle vaderskap oor hoenders(4 kapokkies) oorgeneem het.Hulle is so jonk en dit blyk of hulle wyfies is.Kan iemand my vertel waar ek n mannetjie kan kry en is dit raadsaam om ook n jong mannetjie te kry of maak dit nie saak? ek is in OOS-KAAP en sal so verkieslik naby PE omgewing.