|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 07:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek soek asb iemand om my net meer inligting te gee oor die verbouing van mielies?
Ek wil een van die dae begin boer, maar het nooit die geleentheid gehad om landbouskool /kollege by te woon nie!
As iemand my met basiese inligting kan help sal ek dit waardeer!
Wanneer om mielies te plant?
Watter chemikalies om te gebruik? kalk? kompos? ????
Hoeveel maande groei mielies?
Wanneer om te stroop?
ens ens ens...
Dankie...
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Jy kan begin met hierdie informasie. http://en.wikipedia.org/wiki/Maize