|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 07:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Kan enige iemand met ondervinding van KI op skape dalk help.
Sal die sinkroniseering van ooie voor KI kan help dat ooie wat andersins nie op hitte sou kom nie wel sal op hitte kom?
Sal die ooie wat ge KI is geneig wees tot meer, minder of dieselfde aantal meerlinge as by natuurlike paring?
Dankie
Bennie
Geagte Hugo.
Om jou jou dorpers te KI is lang proses van natuurlike seleksie. Wat jy moet doen is om al jou ooie in een kraal bymekaar te bring. Jy vat dan 'n wiskunde boek en slaan al jou ooie klip hard oor die kop. Die ooi wat die hardste bler se KI is in sy IK gestoor.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Ek wil graag my dorpers KI,waar kan ek n kursus gaan doen. Ek bly in zambia hoe maklik kan ek semen hier na toe bring.