|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 07:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Hi,
Ek dink daar aan om in die klein karoo te kom boer, op hierdie oomblik doen ek my huiswerk en vind dinge uit.
Een ding is, ek kry geen informasie oor enige markte vie die klein karoo.
Weet enige van julle van 'n ding of twee?
Dankie,
Christopher.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Almal lees maar niemand lewer kommentaar nie!
Die area se grootste probleem is konstante water voorsiening om volhoubaar te boer. Daar is nie 'n volhoubare watervoorsieningskema nie en 'n behoefte is om water uit die Oranjerivier hier te kry sodat die produksiepotensiaal van landbougrond geoptimaliseer kan word.
Ekotoerisme is die enigste ander opsie met spesifieke verwysing na 'n nis in biodiversitiet in fauna.
Soos jy seker weet word hier met volstruis, lusern en groentesaad geboer.