|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Goeie dag almal,
Ek wil graag hoor of iemand weet waar ek kursusse kan doen met betrekking tot vee voere,vee siektes en vee bestuur. Ek sal graag die kususse in die aand of naweke wil loop omdat ek self in die dag werk.
Ek is gevestig in die kaap (Durbanville). So sal graag so naby as moontlik wil klasdraf.
Groete
Magnus
Ek wil graag 'n kursus doen wat my meer vertel van boerdery en my wys hoe om dit te doen.
Wessel Krynauw
Groete
Hey jule ek wil graag weet waar kan ek op kursusse kan gaan om met Trekkers en met vee te kan werk, viral met vark. ek en my ouers boer met vark maar wil graag meer van hule te leer en wil graag nog dieper in gaan met landbou.
Ek bly in bloemfontein bloemspryt plote en ek maak volgendaar klaar met. Met skool en wil graag boer en op n plaswerk asb
Baie dankie vir jule tyt
Groet Juan kruger
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Die mense op Elsenburg sal jou moontlik kan help, dit is net ver van GP, dus is ek nie op hoogte met name en nommers nie. Alternatiewelik kan jy by Me A Loubser hoor (012 672 9153 of aloubser@arc.agric.za) watter inligting sy het en wat is die kursesse wat sy daar aanbied. Daar is 'n kursus vleisbeesbestuur, maar jy kan ook die boek bekom sonder om na GP toe te kom vir 'n 5 dae kursus nie.