Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Landbouweekblad-advertensies

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Landbouweekblad advertensies

15 Februarie, 2012 - 16:29
Onbekende besoeker

Vir alle staal konstruksies op jou plaas. Bel my gerus by 083 232 2371. Ons doen alles

5
 
 
Top
  • 17661 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
27 April, 2011 - 18:54
#1
corlivdm
User offline. Last seen 15 ure 15 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2011
Inskrywings:

Hi daar

Landbouweekblad se geklassifiseerde advertensies is op Landbou.com beskikbaar. Dit is die advertensies wat in Landbouweekblad self verskyn. Indien jy 'n intekenaar is kan jy die advertensies dadelik sien, as jy nie is nie kan jy dit 'n week nadat dit in LBW verskyn het sien.
Groete
Corli van der Merwe
Webredakteur: Landbou.com

Top
  • antwoord
28 April, 2011 - 09:45
#2
Onbekende besoeker 

Ek is bewus daarvan. Ek sou egter graag op die internet wil ingaan en soek vir diere wat nie 'n week gelede in Landbouweekblad was nie. Die meeste goed wat die moeite werd was, is al verkoop. Ons bly nie naby die dorp om Maandae ons Landbouweekblad te gaan kry nie en is ook nie ingeteken nie. Ons soek 'n webwerf waar advertensies vanoggend of gister opgesit is. Soos Auto Trader.

Top
  • antwoord
22 September, 2011 - 12:15
#3
Steve Venter 

Ek is op soek na die advertensie van "Bus Shelters"

Top
  • antwoord
22 September, 2011 - 14:47
#4
Janbez
User offline. Last seen 16 ure 1 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 3 Apr 2009
Inskrywings:

Steve,
Kyk by http://geklassifiseerd.landbou.com

Top
  • antwoord
29 September, 2011 - 15:30
#5
Linda Deetlefs 

HaLlo Iemand , ek is op soek na jong verskalf Drakensberger (ek dink hulle is net swart) vir my man se 50ste Verjaarsdag. Die datum is 13 Oktober. Ons het klein plasie in Paul Roux. Dit sal die begin van sy boerdery wees. Kan iemand help? asseblief.
Dankie 0714727981

Top
  • antwoord
29 September, 2011 - 16:21
#6
corlivdm
User offline. Last seen 15 ure 15 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2011
Inskrywings:

Hi Linda
Probeer gerus http://geklassifiseerd.landbou.com.

Groete,
Corli

Top
  • antwoord
30 September, 2011 - 17:59
#7
Rochelle Stander 

Ek het Great Dane babatjies te koop 1 tefie en 4 reuntjies.R1200.00 Skakel 049-8421752 of 076 7580602.Almal is ingeent en ontwurm en boekies beskikbaar. Pragtige kleure
Baie dankie

Top
  • antwoord
2 Oktober, 2011 - 21:46
#8
A Groenewald 

Hallo. Soek dringend 'n blyplek/werk vir afgetrede paartjie. Dit kan 'n 'caretaker' wees van plaas en is ook 'n gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige. Verkieslik Wes-Kaap-area.

Top
  • antwoord
9 November, 2011 - 10:02
#9
MARKUS SWART 

Goeie dag. Ek is op soek na n werk op n plaas in Noord Transvaal of Mpumalanga. My vrou het baie ondervinding in krediteure & debiteure en sal ook die admin kant kan hanteer. Ek het n fitter ambag en het ook my eie besigheid wat instandhouding op alle gebiede insluit, van voertuie tot geboue en eiendomme. Ons is altwee tans werksaam in JHB area maar wil graag uit hierdie Gauteng uitkom.

Top
  • antwoord
9 November, 2011 - 10:26
#10
Janbez
User offline. Last seen 16 ure 1 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 3 Apr 2009
Inskrywings:

Markus,
Besoek ook www.countrycareers.co.za
'n Mens kon jou CV in 'n stadium gratis daar plaas.
Groete
Jan bez, landbou.com

Top
  • antwoord
12 November, 2011 - 05:39
#11
Onbekende besoeker 

Ek is op soek na gaspardo-planter.

Top
  • antwoord
29 Desember, 2011 - 23:21
#12
Onbekende besoeker 

Man met gesin soek dringend bly plek en werk in natal Toti diesel auto elektriesion kan sweiswerk doen en meer,kontak Johan

Top
  • antwoord
30 Desember, 2011 - 08:21
#13
Charlene 

Ek het 10 opregte rifrig hondjies te koop. hul is al ontwurm en het hul eerste inspuitings gekry. Die hondjies sal op 12 Januarie 2012, 6 weke oud wees.
5x wyfies(R2000 elk)
5x Mannetjies (R2000 elk)
Kontak Charlene 0741979642
of Jaco 0824584724

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2012 - 11:30
#14
Onbekende besoeker 

Op soek na hilux bakkies. Prys tussen R20000-R70000. Skakel. 0829237767

Top
  • antwoord
8 Januarie, 2012 - 11:39
#15
Byron Young 

Ek is 'm 22 jarige jongman wat werk soek op plaas. Ek het ondervinding van skaap- en honderboerdery. Ek kan sweis en het goeie kennis van loodgieter en elektrisiteit. Ek kan harde fisiese werk doen en staan nie terug vir enige taak nie. Kan onmiddelik begin. Skakel asb. Byron by 0829307665

Top
  • antwoord
9 Januarie, 2012 - 08:50
#16
Francine 

Ek is 'n dame met 5 jaar ondervinding in die bestuur van 'n braaikuikenplaas in Engeland. Soek dieselfde werk in SA. Skakel my gerus by 0722269525.

Top
  • antwoord
17 Januarie, 2012 - 12:49
#17
Onbekende besoeker 

Op soek na 'n duitse korthaar pointer +- 7 weke oud (reun) met papiere. 072 7727 202

Top
  • antwoord
18 Januarie, 2012 - 13:53
#18
Onbekende besoeker 

Gedeelte van plaas te koop / te huur - Nigel / Delmas omgewing. In/uitgesluit Steenmakery met alle toerustig en opleiding beskikbaar.2 woonhuise,kantoor , buitegeboue , Eskom krag .Skakel my by 0721552447

Top
  • antwoord
21 Januarie, 2012 - 15:12
#19
Onbekende besoeker 

Gerigestreerde Arabierperde te koop. Jong uitstekede skou merries te koop.(Laddin, PGN Prizim, Al Saklan) Sowel as teelmerries wat hond mak is vir kinders. Skakel Nico 082 856 8693

Top
  • antwoord
23 Januarie, 2012 - 14:54
#20
Bertus Terblanche 

Ek wil weet hoe ek 'n advertensie in die tydskrif kan plaas

Top
  • antwoord
23 Januarie, 2012 - 16:25
#21
corlivdm
User offline. Last seen 15 ure 15 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2011
Inskrywings:

Hallo Bertus. Jy kan vir Soreen Hoffman by 0214439492 kontak om `n geklassifiseerde advertensie te praat en vir Nic de Bruine by 0124246358 vir `n vertoonadvertensie.
Groete,
Corli van der Merwe

Top
  • antwoord
27 Januarie, 2012 - 12:46
#22
Marieta van der Walt 

Wil graag advertensie plaas. Ek en my man stel belang om n Lodge te bestuur in Africa (Botswana/Mosambiek) Waar ook al.

Top
  • antwoord
27 Januarie, 2012 - 13:28
#23
corlivdm
User offline. Last seen 15 ure 15 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2011
Inskrywings:

Hallo Marieta. Jy kan vir Soreen Hoffman by 0214439492 kontak om `n geklassifiseerde advertensie te praat en vir Nic de Bruine by 0124246358 vir `n vertoonadvertensie.
Groete,
Corli van der Merwe

Top
  • antwoord
27 Januarie, 2012 - 14:19
#24
henry ledeboer 

eks opsoek na kuikens van koek koek,roadisland red,ortrolop of kaalnek hoenders asb as enige iemand dalk n kontak nommer vir my het

Top
  • antwoord
30 Januarie, 2012 - 09:07
#25
Onbekende besoeker 

Waterfronthuis te koop In Port Owen Velddrif @ R1300 000. 2slpk, 3badk, Kyk uit op rivier en see. Pragtige omgewing. kontak: Jomarie 0834574937

Top
  • antwoord
31 Januarie, 2012 - 17:07
#26
Willie Terblanche 

Ek soek n nuwe of tweede handse windpomp

Top
  • antwoord
2 Februarie, 2012 - 17:32
#27
Dawid Prinsloo 

As jy wil international wil invoer of uitvoer,
benodig jy SARS kodes, nie seker wat om te doen.
Kontak my ek is n ex senior doane beampte wat graag wil help

Top
  • antwoord
3 Februarie, 2012 - 08:32
#28
Onbekende besoeker 

Ek het Versa-Trac Trekkers en implimente wat ek wil adverteer... Hoe doen ek dit in die tydskrif?

Top
  • antwoord
3 Februarie, 2012 - 09:37
#29
Janbez
User offline. Last seen 16 ure 1 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 3 Apr 2009
Inskrywings:

Besoek http://geklassifiseerd.landbou.com/
Groete
jan bez

Top
  • antwoord
6 Februarie, 2012 - 15:43
#30
Rita Klopper 

Het 'n 2000Ltr Diesel Bowzer te koop. Soos nuut, kompleet op 'n trailer met kragopwekker en pomp, met veiligheids toerusting. Kontak 0825523655 vir meer besonderhede

Top
  • antwoord
7 Februarie, 2012 - 11:00
#31
Claudia Visagie 

Ek is opsoek na hoender plase in Johannesburg / Gauteng area, Kontak my gerus op 084 80 32 329

Top
  • antwoord
7 Februarie, 2012 - 12:37
#32
Maryke de Klerk 

Ek is opsoek na n opregte windhond teefie, verkieslik grys of wit met grys kolle, in die Kaap omgewing.

Top
  • antwoord
7 Februarie, 2012 - 15:17
#33
corlivdm
User offline. Last seen 15 ure 15 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2011
Inskrywings:

Julle kan http://geklassifiseerd.landbou.com/ probeer. Allerlei advertensies is hier te vinde.
Groete,
Corli van der Merwe
Webredakteur

Top
  • antwoord
8 Februarie, 2012 - 11:38
#34
Onbekende besoeker 

Hi ek is opsoek na 2de hanse Bees voer en water bakke

Top
  • antwoord
11 Februarie, 2012 - 13:08
#35
Lawrence Rupp 

Ek is op soek na grond om te huur in of om Haenerds Burg + - 50 hec mense kan vir my skryf by lnrupp@hotmail.com asb baie dankie

Top
  • antwoord
17 Februarie, 2012 - 17:27
#36
Damian Engelbrecht 

Is opsoek na n plaas om te huur, met die opsie om te koop. Kan bestaande boerdery/besigheid ook oorneem. Kontak Dringend. 082 777 8905 (sms indien nie beskikbaar)
daimpie@gmail.com

Top
  • antwoord
1 Maart, 2012 - 12:26
#37
Onbekende besoeker 

Ons bestuur 'n gastehuis in Port Shepstone, maar het skielike navraag om koshuis vir seuns beskikbaar te maak. Is daar aanvraag hiervoor onder boere of werkende jongmense wat kamers wil huur op n deel basis?? Skakel gerus 0813814141

Top
  • antwoord
1 Maart, 2012 - 18:27
#38
Onbekende besoeker 

Hoe kwaliteit garssad beskikbaar vir die kweek van groenvoer in containers of plant van groenvoer. Garssaad is die BESTE en groei die vinnigste in vergelyking met hawer of koring. Skakel 0823163108. Saad is gesif.

Top
  • antwoord
1 Maart, 2012 - 20:36
#39
Carel Botha 

Ek is opsoek na Kalahari Reds om te koop enige voorstelle is welkom. 083 449 7141

Groete

Top
  • antwoord
4 Maart, 2012 - 18:05
#40
Miemie Vardy 

Enkel dame (63) bied aan om bejaarde mense te versorg, te vervoer en kos te maak. Johan by 0829674627 of miemie by 0832302755.

Top
  • antwoord
12 Maart, 2012 - 15:59
#41
Onbekende besoeker 

Xtreme Outdoor Show 2 - 3 Junie 2012 as jy iets besonders wil bemark bespreek 'n stalletjie by ons teen bekostigbare pryse.

Skakel my op 076 127 1427 vir verdere inligting.

Top
  • antwoord
15 Maart, 2012 - 17:27
#42
Arina Potgieter 

30 maand vliegtuig vakleerling opleidingsprogram.
Hierdie kursus sluit prakties, teorie en ambagstoets in. Ons is TETA en SACAA geakkrediteer.
Minimum vereistes is Graad 12 Wiskunde en Wetenskap.
Geen CVs word aanvaar nie. Aansoekvorms is beskikbaar op ons webwerf www.intelektrainingandconsultation.com.
Ons het nuwe groepe van 20 vakleerlinge wat elke 2 maande begin reg deur die jaar. Aansoeke vir 2013 word ook reeds aanvaar.
As jy belangstel of vrae het, kontak my by itc.arina@yahoo.com.

Top
  • antwoord
26 Maart, 2012 - 08:40
#43
Francois OBerholzer 

Ek het n 40 kva generator te koop vir R60 000.00. Die engen is fout mee ma kan herstel word.

Top
  • antwoord
28 Maart, 2012 - 09:38
#44
Onbekende besoeker 

2 perde te koop. 1 Suiwer arbabier reun, vir kinder en gevorderde ruiter, het al uithouritte gery. 1 Anglo merrie, bevorderde ruiter. Pryse onderhandelbaar. Vir meer inligting kontak my gerus 0748912820

Top
  • antwoord
28 Maart, 2012 - 13:23
#45
Onbekende besoeker 

Is daar iewers op hierdie aarde nog goeie mans tussen die ouderdom van 55jaar en 65jaar wat weet hoe om n vrou te bederf. Ek is n weduwee en wil graag iemand ontmoet wat my kan aanvul en wat sal omgee skakel of email my 0769702111

Top
  • antwoord
30 Maart, 2012 - 15:48
#46
Henley Gebhardt 

Kallers te koop.(Gauteng)Aflewering kan gereel word.073 814 6838/072 122 9748

Top
  • antwoord
2 April, 2012 - 09:27
#47
Le Roux 

hi , eks op soek vark hondjie verkies die brundel van kleur eks van Kroonstad my kontak nr is 0793486619

Top
  • antwoord
2 April, 2012 - 16:55
#48
Malinda Holloway 

Ek en my seun soek werk. Hy is 20 maar kan baie doen en het baie ondervinding. Sal goed aard op n plaas met verskillende werke soos bou, plumbing.meganies,
het al in die bosbou bedryf gewerk, kan kragsaag hanteer, kan 3 wheeler bestuur, trekker, vragmotor 8 ton, weet om n span van 16-24 mense te bestuur, kan baie goed sweis werk doen, kan afdakke oprig, pallasades bou, enige staalwerk. Verf werk, houtwerk, baie ander dinge. Hy mag jonk wees maar hy kan regtig al hierdie werke doen. Opleiding ontvang by sy pa maar hy is 2 jaar terug oorlede en nou sukkel hy om werk te kry, is gewoond daaraan om onafhanklik te werk.
Ek kan Admin, boeke, telefoonis, doen
Ondervinding van pastel 4.1. Quick books, IQ, en 27 jaar ondervinding van eie besigheid bestuur. Ons is albei baie gesond en betroubaar, werk baie hard en is nie bang vir uitdagings nie
Skakel my by 0769702111
Malinda

Top
  • antwoord
21 April, 2012 - 15:57
#49
Naude Pienaar 

Ek soek na adverteerder wat vroeer pypkar/quads adverteer het. Sien nie meer die advertensie/foto in nuutste uitgawes nie. Kan iemand help asb???

Top
  • antwoord
21 April, 2012 - 20:10
#50
Naude Pienaar 

Ek soek die kontak besonderhede van 'n persoon / besigheid wat tipe pypkar quads adverteer het. Sien nie meer die advertensie en foto in die geelbladsye nie. Kan iemand help asb????

Top
  • antwoord
  • 1
  • 2
  • volgende >
  • laaste >>

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wes-Kaap skep meeste werk in landbou
  • Wet oor verblyfsekerheid onbillik, s
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction