Lande wat staan vir jare

Jaco Mulder
User offline. Last seen 1 year 16 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 29 Sep 2009
Inskrywings:

More aan almal.

Man ek het so bietjie hulp nodig. Hoe kry n mens weer jou lande reg, nadat hulle vir so 5 jaar al gestaan het.  Die oup was die enigste een wat daar geboer het, en is so 5 jaar terug oorlede.  Nou wil ons die plaas weer reg kry. Ons is twee jong mans wat dit gaan doen. 

Ons het die wil, maar het so bietjie min kennis van boerdery.  Daar is 350 Ha grond oop. Maar is vol onkruid. Hoe begin n mens on die lande skoon te kry en onkruid vry?  BV Rip, Ploeg, Diss, eg ens. 

Is op soek na stappe om te volg. Sal probeer om foto's by te sit van een land.  N mens moet seker eers kort sny voordat jy enigiets anders kan doen.

Hulp sal baie waardeer word.

e-pos: jaco.mulder@siemens.com

Tel: 079 887 4777

 

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.