|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek is oortuig daarvan dat die immigrasie proses na Kanada 1 van die moeilikstes is! Veral as jy nie in die mediese veld is nie.
Daarom het ek besluit om hulp daarmee aan te bied.
Seminare: Living and Farming in Manitoba, Canada.
Inligting sessies oor aankoop van plase in Manitoba, immigrasie proses rondom boerdery, en bespreking van alledaagse lewe in Manitoba.
Seminare is gratis en slegs inligting sessies. Geen "commitment" word van enigeen verwag.
Ek wil dit graag duidelik maak dat die seminare nie algemene immigrasie sessies is nie. Dit handel oor die koop van plase wat saamval met die immigrasie prosesse daarom. Ons kan ook inligting gee oor die koop van besighede.
http://www.century21.ca/westmancom/Farm_Listings_Seminar
Kontak my vir meer inligting: martie@century21westman.com
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24