Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Lusern-boom-saad

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

lusern boom saad

2 Junie, 2010 - 14:07
Herman Aggenbach
User offline. Last seen 1 year 51 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 20 Jan 2010
Inskrywings:

Kan iemand my help om saad van die b.g boom te kry?

3
 
 
Top
  • 8521 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
31 Augustus, 2010 - 12:29
#1
pieter loubser 

het jy al saad gekry vir lusernboom.
ek soek ook.
pieter

Top
  • antwoord
23 April, 2011 - 10:22
#2
Justice Malanot
User offline. Last seen 13 weke 4 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 24 Jun 2010
Inskrywings:

Kimseed

Top
  • antwoord
2 Mei, 2011 - 15:52
#3
BOEMIE 

Ek het saad. Het jy vir my meer inligting oor die boom?

Top
  • antwoord
25 Oktober, 2011 - 14:36
#4
Onbekende besoeker 

Ek sal ook graag meer oor die 'wonderboom' wil verneem

Top
  • antwoord
25 Oktober, 2011 - 15:16
#5
Frikkie van Schalkwyk 

Ek verkoop ook die saad in kleinmaat. PTA oos/Bronkhorstspruit/Delmas
Sel 082 876 4694

Top
  • antwoord
25 Oktober, 2011 - 21:23
#6
J.S.Nieuwoudt 

Ek is op soek na lusernboom-saad of -plantjies. Waar kan ek kry en wat kos dit? Ek sal bly wees as jy my terug kan e-mail.

Top
  • antwoord
26 Oktober, 2011 - 17:58
#7
Eric le Roux 

Ek is 'n semi-afgetreede veeboer op die lusern-mekka Douglas, wil graag die beskrywing soos op landbouradio bekom.

Top
  • antwoord
26 Oktober, 2011 - 21:25
#8
Coenie Lamprecht 

Ek is opsoek na plantjies of saad van die boom.Sel 0722095151

Top
  • antwoord
28 Oktober, 2011 - 08:11
#9
Onbekende besoeker 

Ek is ook ernstig besig om in dit in te kyk.Het iemand dit al geplant en gebruik,wat is die resultate?

Top
  • antwoord
29 Oktober, 2011 - 11:24
#10
Pierre S
User offline. Last seen 29 weke 5 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 29 Okt 2011
Inskrywings:

Gaan op Google en soek onder "lusern boom" - daar is `n webtuiste met inligting, ek het gister gaan kyk.

Top
  • antwoord
29 Oktober, 2011 - 16:52
#11
juhann hough 

Ek soek asb ook van die lusernboom se saad. Kan iemand my dalk help?

Top
  • antwoord
30 Oktober, 2011 - 22:45
#12
Onbekende besoeker 

Ek sal graag meer wil weet,ook oor die prys en kwaliteit en oesmetode.

Top
  • antwoord
31 Oktober, 2011 - 09:20
#13
Onbekende besoeker 

Ek was op die webtuiste en dit lyk uitstekend,ek sien ook hulle het verspreiders oor die hele land.Ongelukkig sien ek nie baie mense terugvoering gee nie.Dit sal goed wees om te hoor hoe die boom vaar in verskillende dele van ons land.Kontak my asb.
Johan R
rademeyer_j@yahoo.com

Top
  • antwoord
1 November, 2011 - 09:21
#14
Onbekende besoeker 

Dit klink my maar na 'n "Te goed om waar te wees"-storie. Ek wil positiewe terugvoer van plaaslike boere sien en hoor voor ek my geld mors op iets wat, so kom dit voor, deur 'n individu ingevoer is en nou wyd en suid verkondig as die wonderboom. Waar was dit al die jare? Hoekom het geen landbounavorsingseenheid dit ooit nagevors en bekendgestel nie? Ek hou ook nie van die idee dat jy geforseer word om 'n minimum van X hoeveelheid moet koop nie. Dis so goed iemand by 'n winkel probeer my forseer om 50 brode op 'n slag te koop.Ek sal maar eers die kat goed uit die (wonder)boom kyk.

Top
  • antwoord
1 November, 2011 - 09:56
#15
Onbekende besoeker 

Het verder gaan soek en kry toe die en na ek dit aandagtig deurgelees het, het ek tot die slotsom gekom dat dit toe werklik te goed was om waar te wees. Die diere vreet die bas af en die boom vrek. Dis duur om dit te voorkom met elektriese heinings ens.. Die plant is baie gevoelig vir koue en sal nie in die Karoo met minus temperature aard nie. sien
http://www.dpi.nsw.gov.au/__data/assets/pdf_file/0005/147272/tagasaste.pdf

Top
  • antwoord
1 November, 2011 - 19:52
#16
Onbekende besoeker 

Ek het ook snuf in die neus gekry oor die woder plant. As jy kyk na die bemarkings strategie is dit duidelik dat die verspreiders soveel produk in di mark wil kry voor dat die 12 maande wat dit neem om in produksie te kom verby is. As jy die verspreiders vra vir verwysingd is hulle vaag. Moet nie gevang word nie!!!!

Top
  • antwoord
1 November, 2011 - 19:59
#17
Pieta Snyman 

Snaaks dat een van die baie verteenwoordigers van die produk nognie n bydrae op die forum gelewer het nie. Ek stem saam kyk die kat mooi uit die boom.

Top
  • antwoord
3 November, 2011 - 12:36
#18
Johann Stroebel 

kan iemand dalk vir my laat weet waar mens die saak kry en wat dit kos

Top
  • antwoord
7 November, 2011 - 10:53
#19
Onbekende besoeker 

Kan iemand dalk vir my meer oor die boom vertel asb?

Top
  • antwoord
11 November, 2011 - 12:04
#20
FerdiM 

Jy wat so vinnig is om die produk af te maak as 'n foefie, het jy metdie verskaffers gepraat of is jy een van daardie boere wat net die half lee glas sien. Ek het na jou link gaan kyk en is nie oortuig dis dieselde produk nie. Watter inligting het jy van die verskaffers in SA gekry en waarop is jou oortuiging gegrond

Top
  • antwoord
12 November, 2011 - 08:28
#21
FerdiM 

Ek het bietjie huiswerk gedoen, dit wil voorkom of jy R5 per saadjie betaal en R7 per plantjie. Jy kan ook soveel vat as wat jou hart begewe. Ja die plant kan skade kry as die bees die bas vreet, maar beeste is oor die algemeen nie bas vreters nie. sou dit gebeur beteken dit jy oorbewei jou grond, want daar is nie meer kos vir die bees nie. Die plante kan in droee lande staan maar soek 300mm reenval per jaar. dit soek diep grond vir sy penwortel en aard goed in losgrond. Die plante word ook in rye van 10m uitmekaar geplant en die plante 2m uit mekaar. dit gee jou diere spasie om tussen die plante te beweeg. dit neem 10 maande vir die plante om gereed te wees om te bewei en jy laat loop jou diere 3 to 4 weke in 'n land. dit vat die plant 6 weke om te herstel. Die dra krag van jou grond kan tot 10 keer verhoog en die plante hou tussen 60 tot 80 jaar. Ek sien geen probleem hiermee nie, as jou jou grond huidiglik bestuur en na jou gras omsien, kan hierdie net voordelig wees. Veral as jy die plante kan water gee. Ek is van Bloemfontein en sal julle laatweet by wie ons die plante kan koop in die omgewing.

Top
  • antwoord
15 November, 2011 - 21:16
#22
john curlewis 

Het iemand n foto van die boom

Top
  • antwoord
16 November, 2011 - 11:33
#23
Onbekende besoeker 

Ek stel ook baie belang in die boom en wil weet of hy hom self kan versprei en waar kan ek in die Potchefstroom omgewing meer uitvind van saad of die plant

Top
  • antwoord
16 November, 2011 - 15:43
#24
francois van litsenborgh 

ek wil graag alles weeet van die lusernboom hoe dit lyk asook of dit in sand sal groei min reen

Top
  • antwoord
17 November, 2011 - 09:49
#25
Conrad Muller 

Hi FerdiM. Ek is ook van Bloemfontein af,ekt uitgevind daar is verskaffers in Bothaville. Ek sal van my kant af ook probeer uitvind wie is die naaste verspreiders. Maar as jy uitvind voor my laat weet my seblief,my nr 083 678 1881,of email my op csm@stoneconnection.com. Klink vir my ook na n platjie omte probeer,veral as daar n paar los rande is omte maak met die vee,want dit kos jou nie regtig geld as dit produk eers aan die go is nie,daar sal seker weer iewers n vang plek wees,maar ****,ek glo nie mens kan meer as 30% van jou hele produksie verloor as jy jou hand daarop hou nie. Laat weet my asseblief

Top
  • antwoord
17 November, 2011 - 10:21
#26
Ferdim 

Manne gaan kyk op www.lusernboom.co.za, daar is fotos en nee die ding versprei hom nie self nie, as ek reg verstaan. Andrew se kontak besonderhede is daar op, hy sal al jou vrae beantwoord.

Top
  • antwoord
22 November, 2011 - 22:56
#27
A Botha 

Ek het nagelees omtrent die boomlusern en was ook eers net skepties. Wou nie iets probeer wat vir die nageslag soveel hoofbrekens besorg soos ons geliefde swartwattle nie. Wat 'n verpesting - baie hout of te nie.
Ek het 'n verskaffer naby PE opgespoor en die ou het my die versekering gegee dat as ek eers die minimum aantal boompies wat bestel kan word, gevestig het, ek ook ander dele van die plaas hiermee sal wil beplant. Die saad is glo nie so 'n verpesting soos my wattles nie. En gelukkig word die plant ook nie sommer deur vuur beskadig nie. Want by ons moet ons die veld brand om goeie weiding te kan hê.
Ek het beslis boompies bestel en gaan dit probeer en jul almal op hoogte hou. Ek is baie ingenome met die feit dat ek hierdie bome kan vestig waar ons van die wattle ontslae geraak het. En glo my die wattle is 'n ewige pes. Brand en die sade ontkiem asof hulle kunsmis gekry het. Waar daar skoongemaak word, begin die grasse sommer vanself uit dankbaarheid vir die lug groei en as hulle eers toemaak, het die wattle 'n mindere kans op aanwas as ons hulle gereeld met gif bykom om te voorkom dat hulle goeie weidinggrond opraap. Ja, ek sou ook eerder my veegetalle wil verhoog as wat ek met die huidige kuddegrootte tevrede moet wees of as wat ek extra grond moet huur of selfs aankoop.
Ek ontvang so middel Desember my boompies en sal hulle dophou en jul laat weet hoe dit gaan. Die spreekwoord lui mos "wie nie waag nie, sal nie slaag nie".
Lekker plaasgroete

Top
  • antwoord
27 November, 2011 - 22:45
#28
Bos-Otter 

Hoe sal die boom vaar in die Ventersdorp-omgewing? Wie is die agente vir dié tipe bome hier rond? Dit word baie koud hier, sal die bome dit oorleef? Ek glo nie aangesien grade ver daal onder vriespunt hier en wat maak die ryp aan so 'n boom?

Top
  • antwoord
5 Desember, 2011 - 10:35
#29
Jacobus Jooste 

Het iemand al van die bome met sukses vir skape aangeplant?

Top
  • antwoord
5 Desember, 2011 - 14:13
#30
Bennie Nel 

Ek is ook van Bloemfontein en wil kyk om van dit in die kalkgrond naby Douglas te plant .

Top
  • antwoord
17 Desember, 2011 - 22:11
#31
Frances Nel 

Ons boer by Nieuwoudtville in die Noord Kaap en het 20 jaar gelede lusernbome aangeplant. Dit aard goed by ons. Ons het ook saad beskikbaar. 073-1665972

Top
  • antwoord
31 Desember, 2011 - 16:00
#32
Onbekende besoeker 

Het iemand dit al op harde kalkgrond probeer. Is van Koopmansfontein en die temperature daal ook ver onder vriespunt. Enige raad?

Top
  • antwoord
3 Januarie, 2012 - 15:58
#33
Onbekende besoeker 

As dit werklik so goed is, hoekom is daar nie al hektare van die goed gevestig nie? Kostes. Die boompie word deur als aangeval en gevreet. Dus moet hy beskerm word deur fynsifdraad wat goggas en hase ens gaan uithou. Dan as die stamme nie beskerm word nie vreet bokke en skape die bas af en vrek die boom. Dus nog draad om elke boom. Dis 'n boom wat gevreet word wat reg is maar ook 'n boom wat vreeslik slim en goed bemark word. Oor 'n jaar of twee dan is daar goed geld gemaak en dan behoort dit interessant te wees hoeveel bome het oorleef.

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2012 - 12:37
#34
Bertus Kruger van Namibia 

Hier in Namibia is groot navraag oor die Lusernboom. As ek egter die kommentaar lees hierbo, dan weet ek nie of daar eenstemmigheid oor sy voor en nadele is nie. Weet julle van iemand wat in Namibia die goed versprei en bemark of enige iemand wat dit al geplant het nie? Ek vind die debat baie interissant maar ons sal net weet as dit plaaslik onder ons omstandigheide beproef is. laat weet asseblief as daar enige iemand is wat resultate daarmee het, veral in droer dele.
Groete

Top
  • antwoord
6 Januarie, 2012 - 16:34
#35
Onbekende besoeker 

Ek volg die debat met belangstelling. Dat die boomlusern groot voordele kan inhou lei geen twyfel maar my bekommernis is dat hierdie uitheemse plant net moontlik kan vervuil en inheemse plante/bome so vernietig. Ons het in die verlede al gehoor van plante/struike/bome wat nie sal versprei en 10 jaar later is hierdie wonderlike plante 'n verpesting wat inheemse plante verdring en uitroei. Gee ons asseblieg 'n verwysing waar ons oor die navorsing wat gedoen is kan gaan oplees/bestudeer. Frances Nel kan jy asseblief meer info gee?

Top
  • antwoord
9 Januarie, 2012 - 14:43
#36
gerhard de wet 

het met kenners gepraat wat die boom al twintig jaar terug ingevoer het werk teen die kus het `n seebries nodig om te funksioneer het nie in die binneland gewerk nie gerhard sel 0815902494

Top
  • antwoord
12 Januarie, 2012 - 12:06
#37
Onbekende besoeker 

Hoeveel vreetbare ton per ha het die boom, 10 ton per jaar? Is dit nie maar effe min nie? Werk uit wat gaan dit jou per ha kos eerstens om aan te koop, te vestig ,te beskerm (draad pale, elektriese draad) water te gee tot ten minste 2 jaar oud??? Plant eerder 'n ha Japanese Radyse die saad kos jou R80 en haal 70 ton voer af per ha

Top
  • antwoord
14 Januarie, 2012 - 16:14
#38
Lusern kweker 

Goeie dag , Ek is besig om die Lusern bome te kweek . Lyk my daar is n aanvraag daar voor . Stuur my asb n E pos ons lewer land wyd af . dankie

zinfindale@gmail.com

Top
  • antwoord
17 Januarie, 2012 - 13:31
#39
Izak Badenhorst
User offline. Last seen 15 ure 27 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jul 2010
Inskrywings:

Ek het van hierdie bome op Prieska geplant en sal almal op hoogte hou van hoe hulle aard in die kalk.

Top
  • antwoord
25 Januarie, 2012 - 14:52
#40
Guss 

ONS HET 200 BOOMPIES BESTEL @R7 STUK. VOLGENS DIE INLIGTING ONTVANG IS DIE BOOMPIES IN PLANTSAKKE EN +- 30CM HOOG. DIE PLANTJIES HET EGTER HIER AANGELAND NOG IN DIE SAAILING TRAY, +-3-6CM HOOH, EN ONS HET REEDS MEER AS 80 DAARVAN VERLOOR. DIE VERSKAFFER HET BELOWE OM DIE DOOIES TE VERVANG, SO NOU WAG ONS MAAR

Top
  • antwoord
1 Februarie, 2012 - 18:21
#41
Ronald Viljoen 

Ek boer in Calvinia(Tankwa Karoo)ek soek n kontak vir goeie saad a.s.b!!

Top
  • antwoord
2 Februarie, 2012 - 12:19
#42
Jake Wilson
User offline. Last seen 16 weke 16 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Feb 2012
Inskrywings:

Good day hope you don't mind me writing in English But since my other questions are deleted I hope it wont be here even though I am pretty sure I am shaking a Hornets nest. Firstly I need to agree with Retha this all looked very good in the beginning but there are a few pointers that everyone need to know that aren't told by anyone else.

If one looks on wikipedia/google it will read "Tagasaste leaves will be burnt by frost and seedlings can be killed at temperatures below 0°C" so how can farmers be told to plant a 4 cm high tree in the field numerous sources have told me it can't be done and yet they insist that it can be done.

Secondly if anybody have a good look you will be able to find some other dealers in SA with prices on their seeds about 700% cheaper. Supplier 1 as low as R1 and the big marketing company R5 - R7 we are being misled and even more on the trees up to 1700% price difference now how can this be presume this is only a big money making scheme were people sell you things that go with excellent marketing but refrain from telling the whole truth, I feel for people that got burned by this but it is a fact. I believe that this tree can work but let's face it the idea of planting this tree will die off just as quick as it came to our shore's if people are going to be shafted in this fashion this cannot carry on like this. Tree's are dying and seed don't germinate as people are saying it should. Now I am not attacking people that gave good info but rather the ones that are deliberately misleading people.

Another thing that can be added is the fact that trees where sold and money upfront now the agents are quite and tree's still not delivered tree's that would have been ready in December. Where are the farmers monies or trees if it is this difficult for the people selling it to grow why take peoples money for seed and let farmers do it themselves

I further understand that this is a business and need to make profit but cheating farmers is a sin no matter how you look at it the Afrikaans people have wonderful saying it is called “Boere verneukery” You are welcome to agree with me or swear at me but facts are facts.

Top
  • antwoord
3 Februarie, 2012 - 12:03
#43
Onbekende besoeker 

Ja mense dis groot geld. R2000 per kg saad om dit in te voer. Daar is 45000 sade in 'n kilogram. Dus as jy maar een rand per pit kry kyk net na die wins!!!Mense dan sal die verkopers van die saad en boompies mos die produk die wonderlikste ding op aarde maak! En na 2 jaar dan laat sak elke boer maar sy koppie en huil in sy mou en die ouens wat die saad ingevoer het lag die heelpad bank toe met sy reuse winste en die arme dom boere se goedgelowigheid.

Top
  • antwoord
4 Februarie, 2012 - 06:48
#44
Onbekende besoeker 

so hy maak efektief R220000 wins. Ek sal eintlik daarvan hou as die agente en mnr Malanot ook dalk so n bietjie vir die mense kan verduidelik of hulle weet mense verloor geld as gevolg van hulle? Of selfs as die ding in die media kom, waar die manne so erg geadverteer het.

Top
  • antwoord
7 Februarie, 2012 - 08:23
#45
Gert d K 

'n onbekende besoeker het hierdie link address al van te vore genoem. Dit blyk die beste informasie te gee oor die saai en die uitplant van die plante.
Alle voorspoed aan almal wat die proses wil aanpak. Ek dink dit kan die moeite werd wees.
En loop lig vir al die skelms daar buite, want dit wil my voorkom asof baie op hierdie wa wil klim en almal wil melk met twak stories. http://www.dpi.nsw.gov.au/__data/assets/pdf_file/0005/147272/tagasaste.pdf

Top
  • antwoord
23 Februarie, 2012 - 18:46
#46
Neels v T 

ek het nie ondervinding van die plant kyk die kat uit die boom . kontak lucernetreefarm.wordpress.com Myles Esterhuizen . Kyk na sy stelsel . sterkte .

Top
  • antwoord
1 Maart, 2012 - 12:21
#47
Izak Badenhorst
User offline. Last seen 15 ure 27 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jul 2010
Inskrywings:

Dit is maklik om die boom te plant, maar om dit aan die lewe te hou is n ander storie indien die regte Entstof nie van die begin af gebruik was nie. Algemeen beskikbare Inokulante en "Cowpea" Entstof het dieselfde resultaat. Maak asb. seker dat regte Entstof gebruik was om te verhoed dat meer vingers verbrand word.

Top
  • antwoord
15 Maart, 2012 - 22:03
#48
Liezl Davey 

Wat is die naam van die regte entstof / inokulant en waar is dit beskikbaar?

Top
  • antwoord
19 Maart, 2012 - 08:52
#49
Izak Badenhorst
User offline. Last seen 15 ure 27 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 2 Jul 2010
Inskrywings:

Liezl, hierdie Produkreeks is spesiaal vir Tagasaste vervaardig na 6 maande van deeglike navorsing. Op hierdie stadium is ek die enigste verspreider daarvan.

Top
  • antwoord
12 April, 2012 - 13:23
#50
Hannes Coertzen 

Izak,
Hoe gereeld moet die entstof toegedien word, en wanneer moet ek begin.
Ek het 200 skaap tipe gekoop, so maand terug afgelewer, en daar is 30 oor. Is gekry on 10mm hoogte, en alhoewel ek entstof beloof is deur die verspreider, het dit nog nooit opgedaag nie.

Top
  • antwoord
  • 1
  • 2
  • volgende >
  • laaste >>

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kersboodskap van Pieter Mulder
  • Beesparadys in Paraguay
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction