|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek woon op 'n hoewe buite Warmbad en wil graag 'n klompie neutbome in die tuin aanplant vir versiering en om dalk 'n bietjie neute vir eie gebruik te kry.
Kan iemand my asb advies gee oor die regte tipe boom vir die doel en die area en indien moontlik 'n bietjie advies oor hoe om die projek te maak werk.
Baie dankie!
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24