Die brand wat in die Slanghoekvallei in die Wes-Kaap ontstaan het, is onder beheer hoewel sterk winde voortwoed.
Ek vind die nuwe weerafdeling op die nuwe webblad werklik uitstekend. Dit gaan baie vir ons boere beteken. Geluk aan die webredakteur met hierdie pragtige inisiatief.
Groete- Kobus Botha
Kobus, Tot dusver is gebruikers baie stil oor die nuwe inisiatief. Jan
waneer gaan ons bietjie ree kry in Bloemfontein
Kobus,
Tot dusver is gebruikers baie stil oor die nuwe inisiatief.
Jan