Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Onbekende-wurms-die-tuin

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Onbekende wurms in die tuin......

22 Desember, 2009 - 08:50
Ouparas
User offline. Last seen 2 years 21 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 20 Des 2009
Inskrywings:

Kan iemand dalk help? Ek het hierdie wurms in my tuin gesien waar hulle besig was om 'n boom se blare te verslind! Die wurms was net vir een dag in die boom en het daarna net "verdwyn". Dit was ook net hierdie een spesifieke boom wat aangeval was. Ek weet ongelukkig nie wat se boom dit is nie ( immergroen ).

Hierdie wurms is elke jaar net gedurende Desember te sien, en dan ook net vir 'n dag of twee. Kan iemand meer inligting oor hierdie wurms verskaf en ook hoe ek hulle moontlik kan beheer aangesien hulle inderdeaad die boom verslind in die tyd wat hulle aktief is?

Ek woon in die noorde van Pretoria.

Groot dank.

Rassie Erasmus.

4.125
 
 
Top
  • 3267 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
29 Desember, 2009 - 13:56
#1
Onbekende besoeker 

Dit lyk vir my soos masonjawurms as ek die naam reg het wat baie in die laeveld voorkom.DIT WORD OOK gedroog en GE EET.

Top
  • antwoord
29 Desember, 2010 - 23:47
#2
RJP 

Hierdie is larwes van die sogenaamde "Common Emperor Moth" oftewel Bunaea alcinoe van die mot familie Saturniidae. Die volwasse mot is indrukwekkend. Kanse is dat hierdie larwes nog heeltyd teenwoordig was, maar net nie waargeneem is a.g.v. hul grootte nie. Hul "verdwyn" omdat hul heel moontlik in hul papie stadium ingaan. As hul op dieselfde boom voed, en die boom oorleef dit, stel ek voor om hul eerder nie te beheer, maar eerder te wardeer!

Top
  • antwoord
8 Januarie, 2011 - 02:02
#3
Johann van Vuuren
User offline. Last seen 33 weke 2 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 5 Jan 2011
Inskrywings:

Hierdie wurms het my Amarillas almal opgevreet. En van my Amarillas het twee keer per jaar 6 blomme gemaak. Ek dink verwoes die goed, want hulle rig groot skade aan waar hulle ingaan.

Top
  • antwoord
13 Januarie, 2011 - 18:59
#4
RJP 

Dis 'n natuurlike respons, net een vraag - met wat, op watter stadium, en hoe gaan U hul verwoes? PlaagBEHEER (l.w. die beheer deel) verg meer as een oningeligte besluit. Volgende jaar sit U net weer met dieselfde probleem, indien nie 'n groter probleem nie. Terloops, is U seker dit is hierdie spesifieke spesie? Tweedens, wees op die uitkyk vir sekondere probleme na die verwoestende optrede.

Top
  • antwoord
11 Januarie, 2012 - 19:23
#5
Onbekende besoeker 

het vandag van die wurms by vlooimark in wildevye boom gesien, hulle is pragtig, was die eerste keer dat ek hulle daar gesien het, bly al 7 jaar in Pretoria

Top
  • antwoord
11 Januarie, 2012 - 19:32
#6
Cornelia Roux 

Dis nie die amarilla wurms nie ek dink RJP het die regte naam ge-gee, ek het hierdie wurms vandag vir die eerste keer in n wildevye boom by die vlooimark gesiem.Ek sukkel ook al jare lank met amarilla wurms vang hulle met die hand en maak dood.

Top
  • antwoord
8 Maart, 2012 - 15:33
#7
Anzelize godfrey  

hi julle ek wil graag baie inlugting oor die wurm kry asb. As julle het ek praat vir die eerste keer redenaars en oor wurms ek is 12jaar oud dankie.

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Melkbedryf: Geen vuurwerke in 2011 verwag
  • Melkprys onder druk weens verskeie faktore
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction