Agriwiki

Trekkerwerf

Hunter & Jagter

Farming SA

Onder gemiddelde reenval vir komende somerseisoen?

Kobus Botha
User offline. Last seen 1 dag 16 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 11 Jun 2009
Inskrywings:

Alhoewel ek uiters versigtig is om by lang termyn weervoorspellings betrokke te raak, wil dit vir my voorkom asof ons 'n onder gemiddelde reenseisoen vir die komende somer mag verwag. Ook ietwat **** temperature. Dit wil voorkom of El Nino aan die opbou is en matig aktief gedurende die somer seisoen mag wees. Hierdie is geen amptelike voorspelling nie- dit is my persoonlike waarneming- en nog baie vroeg.

Groete- Kobus Botha.

3
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.