Ek het sekere idees met rou leer en dan ook spesifiek wil ek Dorper vel daarvoor gebruik.Ek wil dan in die besonder weet wat die metode is om die haar of wol van die vel te verwyder. Ek verstaan dat kalk een van die metodes is om die haar te veryder ,maar sal graag wil hoor van iemand wat weet wat die regte prosedure en metodes is.
Groete
Paul