Oplossing vir oordrag mielies

Onbekende besoeker

Ek het oplossing vir 4 mil ton mielie oordrag... Hoekom gee ons nie vir elke sokker-toeris 'n 16kg sakkie mielies om terug te vat vanwaar hulle gekom het nie. Baie goedkoper en makliker om dit uit te voer... Probleem opgelos

5
 
 
Onbekende besoeker 

Nie die beste idee wat ek al gehoor het nie maar darem beter as die uitvoer poel teen n verlies

Poen Terblanche 

Johan, voorwaar 'n vars nuwe idee en oplossing vir hierdie probleem. Onthou net dat 'n 16kg sak heel waarskynlik sal indruis teen die SA menseregte standaarde aangesien dit as "te swaar" gereken sal word (om te dra nou). Wat ek voorstel is die implementering van 'n nuwe 8kg sak. Dus kan aan elke toeris 2 van hierdie sakke toegeken word. 2 vlieë met een klap!

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.