Ek is n jong deeltydse boer, en is opsoek na weiding om te huur rondom PTA - Warmbad. Ekt tans 20 koeie wat ek wil skuif ,maar sal hopelik nog n hele klomp later kry. Ek soek in dei omgewing van so 100ha.
Ek is ook opsoek na weiding, of na iemand wat bereid is om om die helfte te boer. Ek woon self in Pta, en soek iets nie verder as 100km van hier af nie
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)
Hi
Ek is ook opsoek na weiding, of na iemand wat bereid is om om die helfte te boer. Ek woon self in Pta, en soek iets nie verder as 100km van hier af nie