Goeie dag,
Is daar enige boere op plase of klein hoewes wat n jakkals, rooikat, bosduif, ens probleem het? Is daar n mark vir die uitwissing van die peste?
Groete,
Roger!
Hi, ek is in Welkom, Vrystaat.
Kontak my gerus by: roger@mighty.co.za vir enige verdere vrae.
Groete,
Roger!
In die Karoo het almal 'n probleem met jakkalse. Die vraag is of jy 'n professionele jagter is. Ouens wat jakkalse probeer doodmaak op die verkeerde manier maak hulle net slimmer. Indien wel wat is jou tariewe? Hoeveel het jy al die seisoen geskiet ens.?
Hi,
Net so n biejtie agtergrond. Ek is nie n professionele jagter nie. Ek is maar n Jan-allerman. Ek is wel lid van Excalibur skietbaan hier in Welkom. Komiteelid vir die windbukse daar. Ek is ook lid van FSBSA (Free State Bench Shoot Assosiation). Ek skiet gereeld vir die boere in my omgewing bosduiwe op die lande. Ek gebruik een van 2 gewere n PCP van 5.5mm (.22 cal) met 38.5fpe of n ander PCP van 5.0mm (.20 cal) 55fpe. Ek wil nie geld he vir die pesbeheer nie, maar ek wil ook nie te veel kostes aangaan om dit vir iemand te doen nie. Ek is oop vir onderhandelinge.
Groete,
Roger!
waar bly jy?