Pietersburg se weer

Jakkals
User offline. Last seen 1 year 46 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 6 Jul 2009
Inskrywings:

 

 Pietersburg se weer is deesdae net anders. Eerstens geen reen tot die 28ste Oktober.Dan hael dit alles plat. Elke oggend die week trek jy winterklere aan. Vanoggend misreen dit met 'n ysige wind. Halfelf kom die son uit en jy moet somersklere aantrek. Die oomblik as die son sak haal jy baadjies uit en vanaand sit jy die warmkombers in jou kooi aan. More word 30 grade voorspel en Vrydag 33 grade. Nou wonder ek of ek my warmbaadjie kan begin wegpak of is die hitte vir die rukkie tussen 12 en 3 uur?

0
 
 
Nadine
User offline. Last seen 2 years 8 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 22 Nov 2009
Inskrywings:

Ja, ek stem! Daar hang 'n kombers van verskuilde weer oor ons stad.

Mother nature het baie moodswings.

Wie weet, dalk sien ons 'n 'white Christmas'

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.