|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek is op soek na 'n goeie rekenaar pakket wat my kan help om my plaas effiktief te bestuur. Moet kontant vloeie en vooruitskattings kan doen weet iemand van iets in SA. Het Amerikaanse programme gekry maar nog nie lekker Suid-Afrikaanse program nie.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Jy kan www.donkerhoekdata.co.za probeer.