Ek is 44, met n na-skoolse tegniese kwalifikasie (N.Dip. Elek. Eng.), goeie ondervinding, enkellopend.
Ek is op soek na enige posisie op n plaas van arbeider to bestuurder (nie vol fiemies nie), Ek drink nie uitermatig nie, rook nie, en is 'n Christen.
Ek sal ook as afskrikmiddel kan dien vir sekere elemente (plaasmoorde ens) aangesien ek 6'2" is, 100kg en kan Xhosa praat.
Hoeveelheid Salaris is nie die grootste oorwegende faktor nie, maar wel verblyf.
Area is nie krities nie. Skakel my gerus op 076 574 0638 of epos my op jacquesderidder@hotmail.com
Jacques jy het nie dalk n pa wat ook so lank is soos jy nie hmmm ? en het jy toe al werk gekry ?