Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Praktiese-voorbeelde-van-drakrag-wat-nie-oorskry-word-n-stabiele-natuurlike-ekosisteem

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Praktiese voorbeelde van drakrag wat nie oorskry word in 'n stabiele, natuurlike ekosisteem.

8 April, 2010 - 12:56
San Marie
User offline. Last seen 1 year 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 8 Apr 2010
Inskrywings:

Waarom kan 'n stabiele, natuurlike ekosisteem nooit sy "drakrag" oorskry nie?

Maak gebruik van praktiese voorbeelde om jou antwoord te illustreer.

Help asseblief

0
 
 
Top
  • 2975 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
20 Mei, 2010 - 14:10
#1
JP 

Oor-en onder-beweiding is nadelig vir die bevordering van diversiteit en smaaklike grassoorte. Oorbeweiding het ook die effek dat grondbedekking verminder, en vog-gehalte en behouding afteruitgaan. Skaf `n goeie handleiding oor veldbestuur aan.

Top
  • antwoord
21 Mei, 2010 - 23:38
#2
Gert Olivier van Kuruman 

Is die term drakrag ‘n foefie of ‘n wetenskaplike en ekonomiese feit? Kan mentors SEB boere finansieel onafhanklik vestig?

Onthou boere het net grond, plante en reën om mee geld te maak. In Noordwes gebruik boere mielies en sonneblom om die reën in geld om te skakel en dikrimineer hulle teen alle plante wat die reën en geld vermors. Hulle primêre inkomste word nie bepaal deur die tiepe stropers wat hulle gebruik nie, maar deur die hoeveelheid kg mielies of sonneblom wat met die jaarlikse reën per ha geproduseer word.

Onder ekstensiewe toestande fokus boere op die plante wat maksimum bentubare droëmateriaal (BDM) per ha per jaar produseer en diskrimineer hulle teen die plante wat die jaarlikse reën en inkomste vermors. Hulle gebruik dan diere as stropers om die BDM in geld om te skakel. Daarom moet die diere vir maksimum wins in verhouding tot die plaas se produksie wees. As die stropers meer as die BDM produksie is, moet meer BDM gebruik word om die stropers te onderhou en is daar minder om te bemark.

Die banke moet vir Agri SEB doeleindes uitspel hoe finansiering die boere motiveer om die jaarlikse reën teen die hoogste wins per ha te verkoop anders waarborg hulle dat grondhervorming en Agri SEB MISLUK!

Omdat universiteite landboukundiges oplei landbougrond se waarde moet net soos die van enige ander versamelstuk deur vraag en aanbod bepaal word, is dit nie nodig om ‘n plaas se potensiaal, produksie en inkomste te meet nie. Die vraag is nou; hoe kan mentors sonder om te weet wat die grond se potensiaal, produksie en inkomste is, SEB boere finansieel onafhanklik vestig?

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe mielie-geen?
  • NCD nou maatskappy
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction