Rotovator nie meer in gebruik

Tracer
User offline. Last seen 1 year 35 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 9 Jun 2010
Inskrywings:

Ek is opsoek na 'n rotovator wat in iemand se pad is, geroes is, stukkend ens, wat ek wil regmaak.  Ek praat van die klein toestelle met 'n klein enjin met twee handvatsels waaragter jy aanloop terwyl dit die grond omskoffel.  Party klein modelle het selfs nie eers wiele nie - dit sal vir my ideaal wees. Ek weet mens kry nuwes ook maar ek kan dit nie regverdig om duisende rande te spandeer op so iets vir die grootte van my groentetuin nie.  Indien iemand so ding het kontak my asb - ek is in die Wes Kaap omgewing.   fourie.j.2@gmail.com

 

 

0
 
 

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.