|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Is daar iemand op die forum wat my kan help, of inligting kan verskaf, met die herstel, restoureer van perde saal en tooms.
Hi Adriaan, dit was reeds Mei maand, hoop jy het nog tyd om aan saals te skenk, kontak my asb vir verdere reelings
Hi Mense, Ek is in die Pta omgewing en werk op tooms en saals, enige iets van leer gemaak of herstel, d.w.s. soos Adriaan dit so mooi gestel het, afhangend of die saal en tooms herstelbaar is en of die leer nog nie te droog of bros is nie.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Ek is eers in Mei terug in Sa,ek sal dan kyk of jy nog hulp nodig het, ek kan dit vir jou doen teen betaling natuurlik, afhangend of die saal en tooms herstelbaar is en die leer nie te droog en bros is nie.