Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Skape-hoe-om-meer-geld-te-maak

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skape: Hoe om meer geld te maak

14 Augustus, 2011 - 23:02
Hansie Claasen
User offline. Last seen 38 weke 3 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 12 Aug 2011
Inskrywings:

Dit is ongelooflik hoe gebrekkig mense se kennis is van die doel en funksie van skaaprasse.
Baie boere skeep die teling en verbetering van hulle kuddes baie af en verspeel hulle kanse om geld te maak veral met die huidige goeie pryse van skaap- en lamvleis.
Te min aandag word gegee aan 2 van die belangrikste komponente naamlik die gebruik van ordentlike ramme en kruisteling(basterkrag).
Foute wat baie kudde boere maak is om sommer 'n paar van hulle eie ramlammers te hou of ramme by 'n nie erkende stoetteler te koop.
Beide het tot gevolg dat daar geen verbetering in hulle kudde is nie en dit ook lei tot probleme soos swak groei, lae speengewig,inteling,lae lam- en speenpresentasies asook swak besetting.
Dit is belangrik om ordentlike ramme te gebruik. Koop eerder ramme op 'n ram-veiling waar alle ramme gekeur word of dan van 'n erkende stoetteler.
Van 'n ram kan daar konserwatief bereken 80 lammers per jaar aankry(2 dek seisoene) en as die speenlammers net 3 kg swaarder is teen R33 p.kg is dit R7920 meer.
Die ander faktor naamlik basterkrag deur kruisteling is dalk nog meer belangrik.
Daar is 'n tendens om heeltyd dieselfde ras ramme by dieselfde ras ooie te gebruik.Deur kruisteling kan jy makliker 'n swaarder speenlam teel en selfs jou kudde verbeter.
As jy al jou speenlammers verkoop is daar bykans 10 rasse wat geredelik beskikbaar is. As jy egter ooi lammers terughou en 'n wol komponent het is jou keuses effens minder deur dan net suiwer witwol ram-rasse te gebruik.
Verskillende kruisings waarmee ek uitstekende resultate behaal is om Landskaap ramme op Vleismerino ooie te gebruik.
Die lammers was gemiddeld 3kg swaarder en kon ek die ooitjies as vervangings ooie hou.
Nog 'n uitstekende kruising was Landskaap op Dorper ooie.
In beide gevalle kon ek die lammers vanaf die veld speen en dadelik verkoop.
Daarom is dit beslis die moeite werd om goeie ramme te koop en ook die regte keuse te maak wat betref die ras wat jy gaan ggebruik.

5
 
 
Top
  • 1121 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Lig en lekker
  • Knoffel se gehalte verbeter?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction