Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Skerpmes

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skerpmes

11 April, 2011 - 16:24
Richardkrige
User offline. Last seen 4 dae 15 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 21 Mar 2011
Inskrywings:
Hallo Forum Lede,
 
Ek volg al n geruime tyd die opmerkings oor watte ras, boerdery metodes ens. Ek boer met wolskape in die Caledon Distrik en saai ook kontant gewasse. Ja ons het ook n beeste (Nguni's) en alles is droeland!
Graag wil ek die volgende opmerkings maak:-
- n mens kan vir enige iets selekteer, mits soos iemand my op n dag vir my gese het jou mes skerp genoeg is! Dit kan die geaardheid van n bees wees tot vrugbaarheid.
- n mens kan met n verskeidenheid goed boer maar in my opinie is die belangrikste dat n mens dit doen tot die beste van jou vermoe ( bestuurs en geldelike vermoe ) en sukses sal behaal word.  Ongeag of dit nou wolskape, vleisskape of wat ook al is, die belangrike punt is dat jy dit wat in die praktyk werk gebruik en die wetenskap en navorsing wat gedoen is probeer toepas in jou omgewing met jou bestuur en op n vlak wat vir jou werk!
- n Mens moet lief wees vir dit wat jy doen en waarmee jy dit doen. As een ras vir jou beter binne jou omgewing is, is dit goed so, dalk werk daai ras nie vir n ander persoon gegewe hulle bestuurs vermoe of omgewing nie. Wie is ek om dit te wil beoordeel? Wat egter belangrik is dat die 'Basiese' bestuurs praktyke gevolg word om daai vertakking tot sy volle potensiaal te laat presteer! Hier praat ek van voeding ( vir plant en dier ) en die nodige ondersteuning vir die plante of die diere, Die natuur kan nie alles voorsien nie, en spuit programe ( entings, doseerings, swammiddel bespuitings, insekbespuitings) is in elke vertakking nodig om verhoogte en winsgewende produksie te verseker en so ook voeding. Ek wil nou nie n 'blikwurms' oop maak nie en spesifiek na 'biologiese' metodes verwys of insleep nie maar selfs hulle het middels wat hulle gebruik. Die 'tydsberekening' van die regte goed op die regte tyd doen sal weerens in my opinie lei tot 95% van n boerdery se sukses en die ander 5% is soos ek dit noem die 'fine tuning'.
- Die navorsing wat die wetenskaplikes doen en elke een van ons wat 'resepte' op ons eie plase beproef en probeer kan vir ons almal leersaam wees, dit wat in n melkery geleer word en meetbaar is binne n paar dae raak van toepassing tot n minder mate op n skaap. Vat nou net die versorging van jong diere, en wys my een top melk boer wat sy jong diere wat in produksie moet ingaan nie sy dier 'reg' versorg vir hulle produksie jare! Hoekom doen skaap boere dit nie?
- Ek sal bly wees as meer inligting rondom produksie praktyke en bestuurs wenke op hierdie forum uitgeruil word, en die debaat rondom die Dohne/Merino/Vleismerino/Dorper en watter die beste is nie meer al is waaroor gepraat word nie!
 
Laastens wil ek net se dat ek n gereformeerde 'soutie' is, so moet my aseblief nie oor my taal gebruik kritiseer nie! 
 
Richard Krige
Boontjieskraal Landgoed
Posbus 212, Caledon, 7230
Cel:-   0823163230
Faks:- 0282123285
0
 
 
Top
  • 2310 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
28 April, 2011 - 12:41
#1
Onbekende besoeker 

Goeie punt wat jy aanraak. Dit gaan nie oor waarmee of waar op jy boer nie, maar hoe jy boer!

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Plaaslike brandewyn beste ter wêreld
  • Groot waterverliese, groter klimaat-druk
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction