Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Soek-n-boer-0

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SOEK 'N BOER!

23 November, 2009 - 18:26
Nadine
User offline. Last seen 2 years 23 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 22 Nov 2009
Inskrywings:
SOEK 'N BOER

 

Ek is 'n 21-jarige meisie wat opsoek is na 'n boer tussen die ouderdomme van 22-26.

 

As jy belangstel of meer inligting wil weet, kan jy my gerus epos by:

 

nadinedebeer@webmail.co.za

 

 

Groete,

Net Ekke

3.4
 
 
Top
  • 5976 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
3 Desember, 2009 - 12:53
#1
Onbekende besoeker 

Wat wil jy met hom doen??

Top
  • antwoord
7 Desember, 2009 - 20:24
#2
Nadine
User offline. Last seen 2 years 23 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 22 Nov 2009
Inskrywings:

Saam met hom boer lol =)

Top
  • antwoord
11 Desember, 2009 - 13:08
#3
Onbekende besoeker 

Nadine jy soek laag jong, gaan bietjie **** met jou search engine, die meeste goeie boere peak op 40. lol. op 26 kan baie nog verkeerd gaan. geniet,

Top
  • antwoord
15 Desember, 2009 - 20:47
#4
meisie 

Kry 'n mens nog ongetroude boere?

Top
  • antwoord
16 Desember, 2009 - 11:35
#5
Onbekende besoeker 

ja.............

Top
  • antwoord
17 Desember, 2009 - 10:40
#6
johannlemmer
User offline. Last seen 1 year 37 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Aug 2009
Inskrywings:

Jong - om Wellington en in die Swartland en Sandveld is baie ongetroude boere - baie al goed gevestig maar beslis al meer as twee tand - eerder effe gslete vier tand. Ek persoonlik dink dat hulle maar baie bang vir ooitjies is wat met lam oë na hulle loer. Gaan skink tee op 'n boere vereniging byeenkoms. Baie hang daar uit - of by 'n landbou skou.

Top
  • antwoord
18 Desember, 2009 - 13:55
#7
Lida King
User offline. Last seen 2 years 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Des 2009
Inskrywings:

As die ongetroude ramme dan so bang is vir die lam oog ooitjies, hoe gaan die eensame ooitjies ram vang? Die meeste ordentlike ooitjies is nie-voor-op-die-wa genoeg om eerste die vangtou uit te gooi nie...

Top
  • antwoord
15 Januarie, 2010 - 11:19
#8
Onbekende besoeker 

single mans en boere wemel,,,en vra weer waar is die opregte boere meisies

Top
  • antwoord
15 Januarie, 2010 - 12:02
#9
Lanza vd Merwe
User offline. Last seen 2 years 2 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 14 Jan 2010
Inskrywings:

LOL hul wemel dalk orals behalwe waar boere meisies hul wil he. Ek dink dit is enige plaasnooi se droom om eendag met 'n boer te kan trou, (myne insluitend), maar dit is nie vir almal beskore nie :-)

Top
  • antwoord
19 Januarie, 2010 - 19:49
#10
vrou soek ook n boer 

Ek sal ook graag wil weet waar die ongetroude/geskeide/wewenaar boere is. Sal graag met boere vanaf 35 tot 45 wil kennis maak. Is n gewese boervrou wat die plaaslewe baie mis.

Top
  • antwoord
19 Januarie, 2010 - 19:54
#11
vrou soek ook n boer 

Die boere wat ook ingeskryf het vir die gewese boer soek n vrou program, waar kan ons ander vrouens hul briewe en fotos sien?

Top
  • antwoord
26 Januarie, 2010 - 10:23
#12
dimpels 

Dag se almal.ek is `n 26jarige boer uit die suide van Namibie.hier lyk dit my wil geen vrou bly nie.ekt al 3bakkies op gery agter vroumense aan.Bv.Pretoria,Kaapstad,Stellenbosch,Upington ens.Dit bly `n gemors,want verneuk,lieg,suip,ens bly aan die orde van die dag.So wat maak `n boer nou!Ek begin maak nou maar weer van vooraf vriende.aan al die meisies wat wel belangstel aan plaaslewe.Julle is regtig BAKGAT.

Top
  • antwoord
28 Maart, 2010 - 12:36
#13
Boeremeisie 

Dimpels, dis hartseer dat meisies so rond neuk met mans, shoe en dit klink of jy rerig uit jou pad gegaan het as jy 3 bakkies opgery het. Wens 'n boer wil so vir my ry!!! Ek soek 'n boer maar wat opsoek is na ware liefde

Top
  • antwoord
22 April, 2010 - 09:55
#14
H J Ooskaap 

Ek wag al 7 jr vir n boerenooi! My dogter het my selfs ingeskryf vi "BOER SOEK N VROU" want PA moes haar alleen grootmaak. Nou sit ek met n City Slikker as vriendin!! Enige nooi wat wil chat kan my maar mail, heine_senekal@goggaconnect.co.za

Top
  • antwoord
29 April, 2010 - 12:14
#15
Onbekende besoeker 

Ek hoor ook maar net altyd van die baie boere wat vrou soek... miskien hang ek net op die verkeerde plekke uit? Sterkte Nadine, ek hoop jy kry jou boertjie! Ek sal myne ook nog soek.... :-)

Top
  • antwoord
23 Mei, 2010 - 20:35
#16
Crazy Daisy
User offline. Last seen 27 weke 3 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 23 Mei 2010
Inskrywings:

Hmmm ... ek dink ordentlike boere-mans is 'n spesie na aan uitsterf en hoort op die rooi lys. Dis moeilik vir city slickers wat in die stad moet werk om mans wat op plase woon te ontmoet. My hart verlang al jare na 'n stil lewe op 'n plaas waar ek weer kreatief kan dink en doen ... enige boere 40 - 50 wat wil gesels ?

Top
  • antwoord
24 Mei, 2010 - 19:15
#17
mymakort'nvriend 

ai tog julle is almal hopeloos te jonk vir my ma... nou vra ek jou met hande in my lang blonde hare wa ga ek vir ha 'n vriend kry wat so 55 tot 65 is.. en sy is vol dinge die man moet van die natuur hou van whisky en hy moet lank wees..

*sug*.. iemand se pa miskien ???? helppppppp

Top
  • antwoord
13 Junie, 2010 - 13:07
#18
albert
User offline. Last seen 1 year 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 10 Mei 2010
Inskrywings:

albert van pta ongewing is oop vir opsies
albertbleroux@gmail.com

Top
  • antwoord
1 Augustus, 2010 - 15:19
#19
garth 

Ja nee ons is net ouer as 40 something, kry nie daai egte vrouens op platteland meer nie, nou waar moet n mens soek uit die karoo?

Top
  • antwoord
11 Oktober, 2010 - 21:18
#20
Anita Grobler 

Ek is n meisie wat baie lief is vir boer ek het 16 jaar op plaas gebly, en eks nog baie jonk maar is op soek na n regte boerseun, want die dorps lewe maak my mal, ek bly in namibia. as enige iemand belangstel in n mooi boere girl laat weet my.

Top
  • antwoord
18 Oktober, 2010 - 15:40
#21
Neline 

Dis eintlik snaaks hoe baie meisies wat hier in die stad bly regtig graag 'n boerseun sal wil trou eendag! :)Ek is ook een van daardie dames wat bloos as 'n plaasjapie in my rigting kyk, al het ek op Pretoria geswot en al bly ek in die stad...

Top
  • antwoord
19 Oktober, 2010 - 10:17
#22
lindy 

ja wat ne die soek gaan voort, die wat belangstel om n pelle te maak kan my gerus email: lllindalee3@gmail.com

Top
  • antwoord
20 Oktober, 2010 - 11:09
#23
albert
User offline. Last seen 1 year 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 10 Mei 2010
Inskrywings:

Anita, ek wil graag laat weet, maar hoe kom ek by jou uit? albertbleroux@gmail.com

Top
  • antwoord
1 Januarie, 2011 - 14:35
#24
Panda2011
User offline. Last seen 1 year 3 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 1 Jan 2011
Inskrywings:

...waar kan 'n mens ordentlike alleenlopende boere kry?? Lyk my almal is te skaam om 'n move te maak!! Ai!!

Top
  • antwoord
1 Januarie, 2011 - 14:45
#25
Nadine de Beer 

Waar kruip die ordentlike alleenlopende boere weg? Is almal te skaam om die eerste stap te neem?

Top
  • antwoord
19 Januarie, 2011 - 15:41
#26
Onbekende besoeker 

Nee, meeste boerseuns/mans glo nie aan move maak nie. Ook nie aan vrou soek nie, 'n Vrou is mos nie iets wat mens in die junkmail loop soek nie. 'n vrou is soos 'n baba, 'n geskenk van God en sal op jou pad kom as dit so bestem is, hou net op probeer en dit sal gebeur!

Jammer meisies die 28 jarige boerseurseun het gebid en het sy prinses gekry.

Ek het die pragtige stadsgirl getrou en sy is great.

As ek kan raad gee, laat dit meer lyk of jul belangstel in die morele waardes van die boere en nie oor hul plase nie dan sal jul dalk sukses behaal!

Top
  • antwoord
3 Maart, 2011 - 20:48
#27
juffie van amanzimtoti 

Hi amal. Dus waar baie van ons stadsmeisies soek graag n boer seun. dus meeste van die tyd hulle wat nie op ons hartjies sal trap en dit vernietig nie. Eks 'n 24 jarige blanke onderwyseres in durban. Ek soek ook 'n boer, hulle bly maar tops. en om op 'n plaas te bly is die beste plek om te wees. die stad is te woelig en vol nonsenshede. as julle vriende wil maak. kontak my gerus. groete e.kilian
estelle.kilian@gmail.com

Top
  • antwoord
7 Maart, 2011 - 11:42
#28
Jani Beneke
User offline. Last seen 1 year 11 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 7 Mar 2011
Inskrywings:

Hallo julle almal. Ai, ek het nou lekker gelees. Lyk my daar is 'n wesenlike probleem om enkellopende boere en -vrouens bymekaar te bring. Wat kan 'n mens tog maak? Ek hou van die voorstel dat die girlies moet tee skink by die landbouskoue. Hoe het die mense in die outyd gemaak? Hulle het nie eens internet en selfone en goeters gehad nie. In elk geval, sien uit om die volgende kommentaar te lees.

Top
  • antwoord
8 Maart, 2011 - 13:44
#29
Alba Lamprecht 

Gaan werk by n klein dorpie se kooperasie vir een maand.....dis hoe jy n boer vang dames.....ook maar lekker dom

Top
  • antwoord
18 April, 2011 - 10:05
#30
Onbekende besoeker 

Lyk tog of die skonergeslag baie skaars is,of is die dames maar net stil?
Sterkte met die week en wys die boere jul harte

Top
  • antwoord
20 April, 2011 - 11:13
#31
Onbekende besoeker 

Sjoe ja dis maar moeilik om die regte boer te kry sal ook graag die regte een wil hê.Bly self op die plaas ken die swaarkry, vryheid en die vars lug. 43

Top
  • antwoord
27 April, 2011 - 13:15
#32
Onbekende besoeker 

Hi daar mensie,

Lyk my ek is tog toe nou nie die enigste persoon wie op soek na die regte persoon.
Vehoudings is nie perde koop maar glo wel as die waardes en beginsels dieselfde is kan enige iets werk.
Ek is 'n 25 jarige vrou was in 'n verhouding vir 7jaar maar 'n maand voor my troue het God my oe oop gemaak, liefde is soms blind en sonder sy leiding is niks moontlik.

Wel as julle single boere bietjie wil chat.

My epos adres- mfriedrich78@yahoo.co.uk

Top
  • antwoord
25 Mei, 2011 - 11:53
#33
Lynette Dekker 

Wel, ek soek dringend na my boer - die een wat nog van die ou garde afkomstig is. Ek is `n 44-jarige Pretoria-nooi, en glo my ek wil graag agter daai trekker se stuurwiel inklim met my Cowboy-hoed. Single boere wat dalk belangstel kan my gerus kontak by 0829620590 of lynetted6@gmail.com.

Top
  • antwoord
2 Junie, 2011 - 09:41
#34
DINA  

Goeiedag. Ek het lank geboer op Lydenburg. Ek is nou weer terug op 'n dorp na 'n plaasaanval. Ek is opsoek na 'n boer wat graag 'n vriendin wil hê of selfs 'n bietjie liefde. Ek is 59 en is baie lief vir tuinmaak en plant. My hande staan vir niks verkeerd nie. Ek is lief vir die buitelewe en 'n grapjas. As iemand belangstel kan julle my gerus email by maree.ross@absa.co.za. Dankie! Dina

Top
  • antwoord
2 Junie, 2011 - 12:01
#35
Lynette Dekker 

Hi! Nou waar kruip die boere weg? Kom manne, moenie skaam wees nie. Ek is net so bang om seer te kry en is nou al vier jaar alleen, 62kg en 1,57 lank, en 'n brunette. Ek het in my dop gekruip en besluit ek is bang om alleen oud te word, as jy 'n trekker op die plaas het, gee my daai kans om agter daai stuurwiel in te klim en laat my droom waar word!

Top
  • antwoord
7 Junie, 2011 - 13:47
#36
Onbekende besoeker 

Lyk my ek is toe nie die enigste een nie? Onlangs terug getrek Warmbad toe, het op 'n plaas grootgeword. Stap ook al goed aan 30 toe en my jonger broer en suster is albei getroud.

Enige eensame manne wat wil gesels chntlllrx7@gmail.com

Top
  • antwoord
20 September, 2011 - 11:46
#37
joanne van der merwe 

op soek na n boer as n vriend ouderdom van 34 - 38
woon in die laeveld

Top
  • antwoord
18 November, 2011 - 22:34
#38
Onbekende besoeker 

Ek is 20 en opsoek na n oulike ou. Ek is van Botswana.

Top
  • antwoord
28 November, 2011 - 10:47
#39
Surine Marais 

Hi Garth, ek is ook al by die 40 merk en dit raak al hoe moeliker om ongetroude mans as vriende te kry. Ek bly in die Boland omgewing en hou baie van die plaaslewe, soek 'n boer tussen 38 en 45. So email my by smarais40@gmail.com. Ek is 'n Christen en dit is alles in my lewe, het nie tyd vir dronk mans nie.Hou van die natuur en buitelewe.

Top
  • antwoord
5 Desember, 2011 - 09:23
#40
greenbutterfly 

Wat van 'n boere meisie wat self boer, haar man kan staan en wag vir die regte boer om sy voete onder hom uit te slaan:) ek is 28 en bly in die Karoo.

Top
  • antwoord
5 Februarie, 2012 - 18:23
#41
Heather 

Waar is al die ordentlike boere? Veral oor die 40gs! My eMail is heather7@mobileemail.vadafonesa.co.za

Top
  • antwoord
16 Maart, 2012 - 16:18
#42
Lorinda Diedericks 

Hallo almal. Ek is 'n 21 jarige dame van Pretoria. Ek is opsoek na ware Christen mansvriende tussen 22 en 26 wat verkieslik ook in of rondom Pretoria bly, met wie ek kan vriende maak en lekker gesels. Ek is mal oor die natuur, kampeer, lang ente langs die see te gaan stap, en om in die bos om 'n kampvuur te sit. Ek is 'n groot Christen en is in die Nederduitsch Hervormde Kerk. Julle kan my e-pos by lorindadiedericks@ymail.com Dankie

Top
  • antwoord
16 Maart, 2012 - 16:20
#43
Lorinda Diedericks 

Hi. Is daar nog enige ware christen mans? E-pos my by lorindadiedericks@ymail.com. Dankie!

Top
  • antwoord
18 April, 2012 - 20:28
#44
kalahari boer 

halo almal.ek het n baie oulike buurman wat baie graag op soek is na n vrou.hy sal n vrou op sy hande dra en mooi opas,maar is te skaam om n move te maak en weet nie leker hu nie.hy is 31 jaar oud,blonde hare en groen oe en maer gebou.asb meisies,help tog my buurman,wil ni he hy moet aleen oud rak ni.mail my by annalivdm@gmail.com as iemand in Upington n boer soek.. :-)

Top
  • antwoord
22 April, 2012 - 08:34
#45
Vriendelike Boer 

Goeiedag,

Ek is 'n vriendelike, borrelende girl. Baie lief vir mense en nie skaam nie. Ek is 37 jare jonk. As jy 'n 'n vriendelike, romantiese, single aantreklike boer is tussen die ouderdom van 35 en 47 jaar oud, neem met my kennis op, ek sal jou graag beter wil leer ken. Groete. Cindy

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Port Elizabeth kry melkaanleg
  • Goeie vooruitsigte vir melk
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction