|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek is 'n 29 jarige vrou wat na jong boer soek om vir my te mail tussen die ouderdomme van 29 en 35. Hulle moet van die ou skool wees, van respekteer 'n dame altyd en geen vuil taal of bed stories voor 'n dame. As jy dink jy sal aan my hoe standaarde kan voldoen is jy welkom om vir my te mail. Indien nie, moet dan nie eens die moeite doen om te reageer nie.
Hi daar stuur jou e mail adres dan kan ons gesels
Sy het so groot vir haar eie standarde geskrik, dat sy sommer weggehardloop het.......Of dis hoe dit vir my lyk....
julle kan intussen maar vir my skryf....
wes_selse@yahoo.com....
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Nou Susan, stuur jou email adres aan dan kan ons gesels.