Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Soek-n-plaasskuur-om-te-trou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Soek 'n plaasskuur om in te trou

7 Desember, 2010 - 16:16
Charmaine
User offline. Last seen 1 year 24 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 7 Des 2010
Inskrywings:

 Ek soek 'n netjiese plaasskuur (naby Pretoria en in 'n mooi omgewing) wat ek vir my troue kan gebruik.

Die troue gaan die 16e April wees.

Enige voorstelle sal baie waardeer word!

0
 
 
Top
  • 3694 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
14 Desember, 2010 - 16:11
#1
Piet Erasmus 

Ons is op 28 AUG. 2010 op my pa se plaas in die Waterberg net buite Alma getroud. So +- 120 gaste was buite in die veld met 'n piekniek tema. Vir die Kerk het ons 'n tent opgeslaan. Piekniek mandjies is gepak en die gaste het tussen die bome gekuier tot laat.

Top
  • antwoord
31 Desember, 2010 - 11:22
#2
Chantelle 

Het jy al reggekom? Ons het 'n skuur, maar daar is baie ou implemente in. Plaas is so 100km van Pta af. My ma se tuin is ook baie mooi vir foto's en so. E-mail my chntlllrx7@gmail.com

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2011 - 09:47
#3
Onbekende besoeker 

Ons verhuur koetse met 'n swartperd wat die koets trek en 'n ruiter op 'n swart perd begelei die koets. as jy ook in so iets sou belangstel vir jou plaastroue.

Top
  • antwoord
5 Januarie, 2011 - 15:59
#4
Onbekende besoeker 

As jy 'n venue soek www.thabankwe.com

Top
  • antwoord
1 Maart, 2011 - 20:52
#5
Crazy Daisy
User offline. Last seen 27 weke 3 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 23 Mei 2010
Inskrywings:

Hier is ook 'n venue : www.boskapel.co.za Was nog self nie daar nie, maar ry verby die bord op pad stalle toe. Dis so 25km van Hans Strijdom uit op die Delmas pad (R50) - lekker naby vir die terug ry huis toe na die paartie ! Hoop jy vind 'n stunning plek vir jou groot dag !

Top
  • antwoord
9 Mei, 2011 - 17:50
#6
Chene Jansen  

Hi Charmaine, het julle reg gekom met die venue? Ek en my verloofde soek al n week vir baie dieselfde venue as julle, maar kom nie reg nie. Enige raad?
Chene

Top
  • antwoord
8 Augustus, 2011 - 14:00
#7
Onbekende besoeker 

Hi. Ek wil graag n swart koets en 'n perd huur vir my troue in November. Kan iemand dalk help? Laat weet my asb by bokachoka@yahoo.com. Baie dankie!

Top
  • antwoord
2 November, 2011 - 11:43
#8
Gertrude King 

My dogter trou 2013 ek is opsoek na 'n koets in kaapstad - eersterivier. kan enige een behulpsaam wees asb. dankie

Top
  • antwoord
2 November, 2011 - 11:45
#9
Gertrude King 

Voorsien ook diekostes asb. dankie

Top
  • antwoord
4 Januarie, 2012 - 12:07
#10
Mientjie 

Ek is ook op soek na 'n plaas skuur wat te huur is, maar 'n operse regte plaas skuur wat ons dalk kan huur vir 'n troue. So asb as iemand 'n plek het in die omgewing van pretoria sal dit baie waardeur word :)

Top
  • antwoord
25 Januarie, 2012 - 21:56
#11
Catherine 

Ons is in Desember 2011 op my ma-hulle se plaas getroud. Dis 85km van Pretoria (so 40 min se ry met die N4) en 10 min van die Hartebeespoortdam. Ons seremonie was buite in die tuin onder 'n boom met 'n uitsig op die Magaliesberge. Die onthaal was in die skuur vir +/- 85 gaste, met 'n 6x6m dansvloer en buffet ete. Daar is 'n paar foto's van die troue hier: http://www.vanderbijlphotography.co.za/2012/01/photography/catherine-and... , maar vir meer foto's van die plaas kan julle my gerus kontak. Ek sal julle met foto's kan voorsien, en in verbinding sit met my ouers.

Top
  • antwoord
7 Maart, 2012 - 09:18
#12
Louise Steyn  

More ek sal graag meer foto's van die plaas en skuur wil he en ook moontlike prys vir die huur van die skuur!
baie dankie
Louise

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Grond-spertyd 'nie haalbaar'
  • Grondhervorming moet reg aangepak word
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction