Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Stad-meisie-opsoek-na-n-boer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Stad meisie opsoek na 'n boer

1 Januarie, 2011 - 14:28
Panda2011
User offline. Last seen 1 year 3 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 1 Jan 2011
Inskrywings:

Goeie dag,

 

Ek is 'n 22-jarige meisie van Polokwane, Limpopo Provinsie.

 

Ek is opsoek na avontuurlustige en alleenlopende boere tussen die ouderdomme van 23 tot 26.

 

Boere regoor Suid-Afrika is welkom!

2.416665
 
 
Top
  • 5168 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
14 Januarie, 2011 - 12:23
#1
Onbekende besoeker 

eks nie 26 nie maar 32 sal dit werk

Top
  • antwoord
19 Januarie, 2011 - 23:00
#2
Onbekende besoeker 

wat soek j? want geld het ek nie...

Top
  • antwoord
20 Januarie, 2011 - 17:40
#3
elmarie lategan 

Liewe Panda, weet jy enige iets van woon op n plaas. Geld word nie net uitgegee vir onbelangrike goed soos mooi klere ensv. nie. jy kan nie net ry wanneer jy wil nie, moet diesel bespaar wat eerder gehou word vir boerdery aktiwiteite. Jou moet jou self besig kan hou, (nie telefoon nie, dit kos geld)
Onhou jou man sien jy omtrent net saans. Sal jy die dorpsliggies nie mis nie? Dis n voltydse beroep wat jy met liefde moet doen sodat jou man nie skuldig voel as hy nie alles onmiddelik kan koop, of die heeldag jou hand kan vas hou nie. Soms bly jou skoonouers ook naby, so jy moet met hulle ook oor die weg kom. Alles om julle huwelik glad te laat verloop. Plaas tannie

Top
  • antwoord
21 Januarie, 2011 - 17:39
#4
Onbekende besoeker 

Aai tog ouens maar julle stel seker nie belang aan die stadsnooientjie nie....ek stem saam dis nie so maklik om op n plaas te bly nie, maar elke sport het nou maar sy beserings en ek is seker sy het darem n bietjie tuiswerk gedoen....
Elk geval, Panda, moet nie opgee nie, iewers daar buite is darem nog boere wat entroestiasties is oor stadsmeisies en hulle graag plaas (huis) toe wil bring.

boer van noordwes

Top
  • antwoord
26 Januarie, 2011 - 18:52
#5
Onbekende besoeker 

HI JY GELD IS NIE VIR MY N PROBLEEM NIE SO LANK EK JOU HAPPY KAN HOU

Top
  • antwoord
2 Februarie, 2011 - 20:32
#6
m joubert 

Julle sal verbaas wees om te weet, nie alles gebore stads meisies is lee koppies nie. 'n persoon met die regte persoonlikheid en natuur kan net so goed aanpas op 'n plaas. Baie stads meisies het ook baie besigheids kennis, om haar boer man te help - vir harde werk skrik hulle ook nie. Almal van ons soek maar vir die regte maat om hulle lewe mee te deel en kinders te he ..... se maar net....

Top
  • antwoord
4 Februarie, 2011 - 06:33
#7
Onbekende besoeker 

Luister hier manna baie van ons stad meisies soek nie geld nie.ons wil net wag break van die stad of.vir my plas lewe is leka.my sus het n plas en ek geniet dit.dis stil en rustig.ek is lief vir plass lewe.asb manna hou op dink dat al ons meisies is agter geld nie.al wat ons is baie liefde/saam tewerk.ons meisies kan net soo hard werk .ons bet julle manna wat nie kan hard Werk nie

Top
  • antwoord
4 Februarie, 2011 - 21:43
#8
m joubert 

Lyk my die boertjies is nie mans genoeg om , stads meisie te vat as vrou nie .....

Top
  • antwoord
8 Februarie, 2011 - 10:39
#9
plaasie 

panda.ek was eens n stads meisie nes jy en die tannies het gedink ek sal gou gou weg hardloop,maar nou kom vra dieselfde tannies my inle resepte en kom bewonder my tuin ,ek wens vir jou n warmbloedige boerseun ,watjou voete onder jou sal uitslaan soos net n boerseun kan ,en ek hoop jy bederf jou boerseun en koester die plaas lewe......sterkte nooi

Top
  • antwoord
10 Februarie, 2011 - 21:50
#10
Onbekende besoeker 

ekt n stadsmeisie gevat en eks vrek gelukkig met haar. sy nie bang om ha deel te doen en boer nie. eks trots op ha.

Top
  • antwoord
12 Februarie, 2011 - 00:15
#11
john hoogendam 

Ek denk die wijnboere moet meer uitkijk naar moontlijkhede in Georgie die oudste wijngebied van die wereld en baie baie goeie wijn

Top
  • antwoord
14 Februarie, 2011 - 07:50
#12
onbekende besoeker 

dankie vir al boere wat vertroue het in die stadsgirls,en wat trots is op hul vroutjies....maar wat van panda kom ons soek vir haar n boertjie....

Top
  • antwoord
18 Februarie, 2011 - 10:36
#13
Boervrou 

Panda gaan drink 'n disprin en lê so bietjie op die bed miskien sal jy dan beter voel en helder kan dink. GLO MY! JY WIL NIE MET 'N BOER TROU NIE!

Top
  • antwoord
21 Februarie, 2011 - 15:07
#14
onbekende besoeker  

boervrou dit klink rof maar alle boere is darem nie so erg nie

Top
  • antwoord
1 Maart, 2011 - 12:21
#15
Cathy 

Ek het in my jong dae altyd gedroom om daar in Stellenbosch te gaan leer en eendag op 'n pragplaas te woon saam met 'n wonderlike man, honde, die pragtige wingerde om ons ... 'n rustige, kwaliteit lewe met vars lug, heerlike wyntjie, goeie bak en brou sessies in 'n pragtige groot plaaskombuis waar mens nog lekker kan kuier... ag ja, en toe val ek van my wolkie af!

Top
  • antwoord
2 Maart, 2011 - 11:20
#16
Juanita du Preez 

Ek het groot geword op die plaaslewe en verlang oneindig daarna. Die stad is glad nie lekker en my boer op sy wit perd het ook nog nie aan my deur geklop. So panda ek hou duim vas jy kry daardie wonderlike boer voordat jy soos ek die laat dertigs haal.

Top
  • antwoord
4 Maart, 2011 - 11:25
#17
onbekende besoeker  

hierdie blog intreseer my geweldig.daar is soveel vrouens wat n boer soek en soveel boere wat vrou soek ...ek wens die boere wil opstaan en se hier is ek .en dan sal ons nou n ding of twee sien .vroue wil nie die jag werk doen nie manne ...kom begin een van julle nou een wat se aantreklike boer met goeie maniere en liefdevol soek n vroutjie

Top
  • antwoord
7 Maart, 2011 - 10:25
#18
Juanita
User offline. Last seen 1 year 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 19 Jul 2010
Inskrywings:

Ek stem...Ons doen nie die jag werk en 'n boer wat sy sout werd is sal tog sekerlik dit weet. Ons wag dan vir die eerste dapper boer om te adverteer.

Top
  • antwoord
7 Maart, 2011 - 11:13
#19
Jani Beneke
User offline. Last seen 1 year 11 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 7 Mar 2011
Inskrywings:

Hi julle almal. Ek het nou lekker geglimlag vir al die segoeters hier. Ek is ook 'n stadstannie wat my regter ... ehm, pinkie sal gee om op die platteland te kan woon. Ek kry die arme jong meisiekinders so jammer wat in vandag se tye moet man kry. Dit smaak my die manne is so bietjie papperig in die broek langs of misgis ek my dalk? Ek hoop in elk geval so. Panda, ek dink (en hoop van harte) dat die rede hoekom die boeremannetjies so skaars is op die internet is omdat hulle besig is om hul lande te bewerk en beeste te merk en dip en al daai goeters wat boere moet doen. En jong, hierdie internet ge-"date" werk nie altyd so lekker nie. Tot jy die man oog tot oog kan bekyk en hoor wat jou "vibes" vir jou vertel, kan jy nie met sekerheid weet of dit gaan werk of nie. Ek sou voorstel jy moet maar by landbouskoue uithang en vendusies, jy weet waar die manne saamtrek. As die regte een daar is, sal hy in jou vasloop. Ek belowe.

Top
  • antwoord
11 April, 2011 - 16:30
#20
Onbekende besoeker 

Wel ek stem, boer nee. Maar ek het n pragtige skoonsus, wat op soek is na geselling. N man wat nog weet hoe om met n vrou te werk. Haar naam is Amanda en haar cell is 0769763740. Sy is op soek na mans van die ouderdom van 40 - 50. Baie dankie

Top
  • antwoord
18 April, 2011 - 11:46
#21
Onbekende besoeker 

Die man is seker die jagter,maar as die skonergeslag hul nie beskikbaar stel nie,,is daar ook nie n jagtog nie.Netso het man en vrou mos gelykte regte,,eintlik het die vrou meer regte en voordele as n man,,so ons wag net vir die skonegeslag se opdaaging

Top
  • antwoord
19 April, 2011 - 22:46
#22
Maya di by 

Halo daar,ek is opsoek na n boer,n regte man.manne van di stad is ni meer man ni,die wat ek al teegekom het bygesè.ek is 26,blonde hare,blou oè.en swot plant en dierkunde.email my asb: mayadieby@gmail.com
ps.ek is jamr dat ek myself op so goedkoop wyse moet adverteer:)

Top
  • antwoord
20 April, 2011 - 11:16
#23
Onbekende besoeker 

Hi al die stadsjapies(girls). Ek bly saam my pale op die plaas. Help hom boer. Ek is baie swaer groot gemaak en kom met baie min oor die weg. Ek is 22 en is opsoek na my regte penmaat vir standvastigheid. Ek wil begin mt n gesin. As jy dink jy kan met min oor die weg kom kan jy my laat weet. Email my. Nicovdm@hotmail.co.za

Top
  • antwoord
5 Julie, 2011 - 22:41
#24
Elsabé Bester 

Ek soek 'n eerlike opinie, want ek weet regtig nie. Is alle boere swaar drinkers?

Top
  • antwoord
25 Julie, 2011 - 14:56
#25
Dexter Danie
User offline. Last seen 7 weke 1 dag ago. Van lyn af
Aangesluit: 9 Mei 2011
Inskrywings:

Net as hul dors is , he he.

Top
  • antwoord
3 Oktober, 2011 - 08:38
#26
Onbekende besoeker 

Mens kry boere wat goeie mense en jy kry boere wat ru en ongeskik is, jy kry vet boere met boepense en maer boere wat soos riempies lyk, jy kry mooi bruingebrande gespierde boere en jy kry boere met rooi hare wat amper nie die son kan sien nie. Net so kry jy maar stadsmense met dieselfde variasie. Mens kry boere wat swaer trek en jy kry boere wat nie die einde van hul geld kan sien nie. As jy 'n boer soek om mee te trou, soek maar tot jy jou pasmaat kry. Ons is nie meer so eensaam en alleen soos vroeer op die plase nie. Ons kan lekker op die sosiale netwerke rondblaai. As jy op plaas wil bly moet jy net seker maak jy sien kans vir die sosiale sy van die, want boere kan kuier. Hulle hou daarvan om by vriende en bure te gaan braai, maar jy kan jou alleen boer ook vang wat graag saans op sy plasie wil bly en nie kans sien op 'n tree te gee nie. So ook kry jy vrouens wat glad nie op plaas kan bly nie, niks sleg bedoel nie, en jy kry vrouens wat lief is vir die plaas. Elke mens het sy geaardheid. Boere is nie van ander planeet as stadsmense nie.

Top
  • antwoord
10 Oktober, 2011 - 10:45
#27
Onbekende besoeker 

Hey Mej Lig.
Dit klink of jy rykdom het, en rykdom is goud in die hart. capeboland@gmail.com

Top
  • antwoord
14 Oktober, 2011 - 09:39
#28
greenbutterfly 

wat van 'n oulike boeremeisie wat 'n boer soek, wat weet hoe om hom te bederf, mal is oor die plaaslewe en nie skrik vir harde werk nie, bly in die mooi Karoo.

Top
  • antwoord
16 Oktober, 2011 - 20:11
#29
Eensaam_in_dwaalboom
User offline. Last seen 31 weke 1 dag ago. Van lyn af
Aangesluit: 16 Okt 2011
Inskrywings:

Ek hoop daar is nog boere in Dwaalboom (Limpopo) wat hierdie forum lees. Ek is 26 jaar oud en wil baie graag die single boere in dwaalboom leer ken, ek is nog nie so lank hier nie, maar is van plan om lank hier te bly. Los ;n boodskap op die forum as jy my wil kontak.

Top
  • antwoord
24 Oktober, 2011 - 23:11
#30
Daniel Kotze 

Ek is nie n boer in die ware sin van die woord nie, maar tog is dit in my bloed...ek het bly nie op n plaas nie,maar geniet elke naweek op my ouers s'n...so meisies wat opsoek is na n ordentlike namakwandse boerklong,nooi my gerus op mxit. Ek is baie liefdevol en saggeaard,my enigste nadeel is dat ek nie rook of drink...my nr is 0828821820 of soek my op facebook ek is daar....

Top
  • antwoord
9 Desember, 2011 - 20:20
#31
Anita Grobler 

soek n boer wat weet hoe om n meisie te bederf en en n goeie tyd te gee.

Top
  • antwoord
12 Januarie, 2012 - 22:59
#32
Onbekende besoeker 

Ek is opsoek na n regte ordentlike boertjie wat weet hoe om n meisie te behandel en klomp liefde sal gee ek is 19jarige meisie wat in polokwane bly (pietersburg)
Ek is opsoek na n boer van 20 tot 25 jarige hy moet weet hoe om fun te he en om awesum tydtjie saam my te kan he

Top
  • antwoord
19 Januarie, 2012 - 09:35
#33
Estelle Nagel
User offline. Last seen 14 weke 3 dae ago. Van lyn af
Aangesluit: 18 Jan 2012
Inskrywings:

Soek jy regtig 'n boer of net 'n oordentlike proper MAN? Want dit is maar skaars in die stad! Ek sal wat wou gee om lekker in die karoo te gaan bly waar dit stil en rustig is en mense darem nog weet hoe om mekaar te behandel...

Top
  • antwoord
5 Februarie, 2012 - 16:19
#34
hansie coetsee 

36 jarige blanke boer opsoek na ordentlike aantreklike boeremeisie,daar is nog ordentlike boere daar buite ,laat hoor van julle 0845203935

Top
  • antwoord
10 Februarie, 2012 - 21:42
#35
gogga erasmus 

Hi blonde kop nooi op soek na geselskap as da enigsins ordentlike plaasboere da buite is kan jul my watsapp dus my nm 0832876031 of bbm 26861168

Top
  • antwoord
28 Februarie, 2012 - 08:38
#36
Onbekende besoeker 

Hi blondekop,wil graag beter leer ken thereason01@yahoo.com

Top
  • antwoord
28 Februarie, 2012 - 08:55
#37
Onbekende besoeker 

Julle is amal pragtig.

Top
  • antwoord
19 Maart, 2012 - 08:11
#38
Stadsmeisie 

In die stad is alles net anders, die geboue/landskappe is koud. Op die platteland is daar lewe en vars lug en daar is net iets wat jou laat weet 'n plek het nog warmte en diepte, iets wat jy vir niks in die wêreld sal verruil nie. Ek is 'n 26 jarige wit meisie. Is daar nog enige boere daar buite?

Top
  • antwoord
11 April, 2012 - 21:53
#39
Onbekende besoeker 

Daar is nog alleen lopende boere meer as wat julle dink.Ek is self een en ek moet qqê die meisies is self ni te maklik om op te spoor ni en tyd is ook ni an ons kant nie .so om nog n tyd af teknyp om meisies te soek is ni so maklik ni.

Top
  • antwoord
19 April, 2012 - 22:20
#40
Onbekende besoeker 

Opsoek na n boer tussen 35 en 40 wat kans sien vir meisie met uitdagings en lus vir di lewe bbm pin 28C953AD moet hou van dans en lekker kan lag

Top
  • antwoord
16 Mei, 2012 - 21:34
#41
Onbekende besoeker 

Ek stem, daar is beslis nog ordentlike enkelopende boere daar buite! Enige wonderlike dames wat wil gesels, text my 083 375 9224. 25 jarige boertjie!

Top
  • antwoord
17 Mei, 2012 - 09:45
#42
Bush Baby 

Opsoek na 'n boer met ruggraat tussen 28 en 35. Ek is 'n jong, lewenslustige dame, met Christelike waardes en normes en hou van die buitelug en ry graag Mountainbike oor naweke.
Verder doen ek ook Ballroom en Latyn danse. Ek kamp graag. Die wildtuin is my stukkie hemel op aarde. Ek verkies die geselskap van familie en vriende om 'n braai, bo pubs en klubs. Ek hou van meeste sportspoorte, en is 'n aktiewe deeldemer. Ek volg ook graag die Super Rugby reeks, maar ondersteun ook graag die plaaslike rugby klubs.
As jy wil gesels en my beter wil leerken, is my BBM pin: 27B43DBB

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA wil vleisuitvoer na China uitbrei
  • Menslike oorskot oorsaak van BSE in Europa
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction