Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Tonnel-boerdery-deel-2

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Tonnel Boerdery deel 2

13 Mei, 2010 - 06:28
Jaco Mulder
User offline. Last seen 1 year 31 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 29 Sep 2009
Inskrywings:

Hallo julle,

Ons het nou die eragrostis agter die rug en dit gaan goed. ( Hier is so paar Fotos van die eragrostis lande ) 

Ons wil nou begin met tonnels en ons klaar baie van hulle.  Wil net so by julle hoor wat plant n mens en wat grooi baie goed in die tonnels.

Waar kan ek goeie mark pryse kry?

Jaco

Hier is n Foto van die glashuis wat ons gaan gebruik

4
 
 
Top
  • 5912 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
21 April, 2010 - 15:24
#1
Janbez
User offline. Last seen 16 ure 25 min ago. Van lyn af
Aangesluit: 3 Apr 2009
Inskrywings:

Die kundige oor tonnelverbouing in SA is prof Gert Venter van Grabouw. Kontak prof. Gert Venter, Brookfield, Posbus 388, Grabouw 7160, tel. (021) 849880, e-pos: gventer@cis.co.za. Die prof bied ook kursusse aan.
Groete
jan bez
landbu.com

Top
  • antwoord
2 Mei, 2010 - 17:45
#2
Onbekende besoeker 

Man sommer so met die deur in die huis waar is jy vandaan, hoop jy bly in n warm streek verwarming maak die boerdery op sekere gewasse bietjie duur, verder baie arbeids intensief maar n wonderlike belewenis as alles reg loop, komkommer,tamatie arbeie ag amper alles,sterkte NB MARKNAVORSING EERSTE

Top
  • antwoord
13 Mei, 2010 - 06:19
#3
Onbekende besoeker 

Man ons is in Krugersdorp of net so buite krugersdorp. Ons het so bietjie met die manne van die plaas gepraat, hulle het al komkommer en tamatie in een van die glashuise geplant. Ons is besig om die glashuis reg te kry. Julle weet dalk nie waar kan ek goed koop plastic koop nie. Beste pryse wat ek kon kry was R60 vir 1m x 6.8m?

Top
  • antwoord
13 Mei, 2010 - 14:37
#4
GW_Minerals
User offline. Last seen 2 years 1 week ago. Van lyn af
Aangesluit: 13 Mei 2010
Inskrywings:

As julee mane moontlik sou belangstel in redelike skoon beesmis teen n goeie prys laat weet my ek kan julle help met groot maat, en dan het ek nog paar interesante dinge waarmee ons besig is vir die landbou in SA, thomasr@gwbase.co.za stuur my maar epos dan kontak ek julle. Lekker dag

Top
  • antwoord
10 Junie, 2010 - 13:13
#5
Onbekende Besoeker 

Hallo Jaco.
Ek is al die afgelope 10 jaar in die greenhouse bedryf as grower op van die grootste blomplase in die land.
Kontak my dan gesels ons. hjdup75@gmail.com
Groete Henk

Top
  • antwoord
15 Junie, 2010 - 22:04
#6
Witbank wes
User offline. Last seen 1 year 49 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 15 Jun 2010
Inskrywings:

Francois Strauss

Top
  • antwoord
18 Junie, 2010 - 13:40
#7
Onbekende besoeker 

Die belangrikste is dat jy produkte plant wat geskik is vir jou klimaat. Verhitting vat al jou somerwinste. Jy moet aanplantings versprei sodat jy jou markte kan bly voorsien .STERKTE!!

Top
  • antwoord
20 Junie, 2010 - 15:28
#8
Onbekende besoeker 

ek wil met tonnel boedery begin,waar kry ek tonnels te koop...ek bly naby Cullinan....

Top
  • antwoord
10 Februarie, 2011 - 11:33
#9
ONBEKEND 

EK WIL GRAAG MET TONNELS BEGIN, BLOMME EN GROENTE. EK WOON IN DIE NOORD-KAAP NABY 'N REVIER EN HET SOWAT 40ha GROND. GEE RAAD ASB.

Top
  • antwoord
7 Maart, 2011 - 18:04
#10
Ben Van Loggerenberg 

Ek het n tonnel. slegs die staal konstruksie gekoop en wil begin met tonnel boerdery, waar kry ek die plastiek en wat se plastiek moet ek gebruik. hoe moet ek die tonnel oprig. opening noord na suid of oos na wes. dankie vir U tyd.

Top
  • antwoord
5 April, 2012 - 15:27
#11
Emmerentsia 

Dis my grootste droom om met tonnel groente en vrugte en selfs blomme te kan boer. Geniet daai tonnels Jaco en maak 'n groot sukses daarvan. Wens ek was jy...

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Kommando's laat vakuum'
  • Skaliegas: Aktiviste nog in duister
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction