Ek het my eie 'tool' gemaak vir dié probleem. Dit is 'n ronde plaat, nie dunner as 4 mm nie, met 'n halfmaangleuf.


Jou tool lyk nes myne. Werk net vroegoggend of laatmiddag. dan is jou spieël baie meer effektief!
Groete
Het iets soortgelyk gebuig van 'n dik stang. Ek het myne gemaak dat dit links en regsom kan werk. Ek gebruik sommer my katrol se tou. Dan moet dit linksom werk sodat die tou nie afdraai nie. Ek het nog ander vangers ook wat die pyp vang. Groete
Ek soek n tool wat al my linings van droe boorgate kan uitrek dat ek kan aftree.wie kan dalk help?
As ek hierdie tool vir my gemaak het kort ek net 'n boorgat en 'n plaas...