|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek is 'n senior dame met onderwys en au pair ervaring sowel as rekenaar en adminvaardighede. Ek wil baie graag verhuis na die platteland verkieslik in die Wes-Kaap.Ek is wellewend ,onafhanklik en kan enige PA take doen en ook skoolkinders op klein plekkies help met tuiswerk, take ens. Benewens dit sal ek ook kan help met geletterheid van plaaswerker se kinders. Ek sou kon inwoon of my eie blyplek kry. Die groot vraag is hoe kry ek werk op die platteland? Ek het verwysings en 'n volledige CV .
Sou ek hier op hierdie forum my wens bekendstel? Indien wel sal ek bly wees om van die Landbou Weekblad te hoor
Groete
Denise Mcloughlin
My e-pos adres is deane.mcl@gmail.com
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24