Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Voerkrale

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Voerkrale

17 Januarie, 2012 - 07:53
Onbekende besoeker

Is dit winsgewend genoeg om n lewe te maak van voerkrale (lammers & kalwers) ?

Ek dink daaraan om van beroep te verander en met voerkrale te begin, ek het n plaas om op te boer en kapitaal om met 100-150 kalwers te begin.

Wat dink julle?
Deel asb enige van julle gedagtes met my.
Dankie

5
 
 
Top
  • 1170 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
20 Januarie, 2012 - 11:48
#1
JVDW 

Ek weet nie of dit die beste tyd is om te begin nie. Mielies en hominy chop is albei baie skaars en duur op die oomblik en dit is die hoof komponent van die meeste voerkraal rantsoene.

Ek dink die risiko is tans baie hoog met voerkrale dat wisselende pryse winsmarges kan uitwis. Alhoewel speenkalf pryse gedaal het sedert November/Desember, kyk jy steeds na R 3'820 (180kg) - R 5'150 (250kg) per speenkalf.

Hominy Chop behoort tussen R 2'200 - R 2'400 per ton te kos (as jy kan kry), anders kyk jy na R 2'800 - R 2'950 per ton mielies. Met die aanname dat mielies/chop 80% van jou kragvoer verteenwoordig, kyk jy na R 1'760 - R 2'360 per ton + jou konsentraat teen 20% = R 605 per ton voer. (Hooi apart - ad lib). Jou rantsoen kos dan tussen R 2'365 en R 2'965 per ton. Hierdie groot variasie kan jou maak of breek!

Hou in gedagte dat jy 320 kg gewig op 'n 180kg kalf moet bysit of 250kg op 'n 250kg kalf. Jy kan dus werk op 1'500 - 1'920 kg voer per kalf, afhangende van die voeromset en kwaliteit van die kalf. Dus R 3'550 - R 5'690 (weereens 'n groot variasie as jy die verskil in inname en verskil in rantsoenkoste beide in 'n "best case" en "worst case" scenario gebruik!)

Reken jou medikasie, arbeid, vervoerkoste, ens. in, dan begin dit na 'n aardige bedrag lyk. Wat van infrastruktuur? Moet jy krale bou, krippe installeer en water aanlê?

Indien jy nie ondervinding met voerkrale het nie en jy kry slegs 1 kalf wat vrek, kan dit beteken dat jy op so klein groep (100 diere) moontlik slegs gelyk breek.

Ek is nie 'n kenner nie en weet nie van ander verskuilde kostes nie. Die groot voerkraal manne sal jou daar kan help, maar dit lyk of die somme moeilik klop.

As jy nie 'n voermengwa het wat jy self agter 'n trekker kan sleep nie, kan die onbetroubare arbeid waarmee die meeste boere vandag sukkel, beteken dat jou Sondag oggend lelik skeef loop as die manne besluit hulle gaan nie kom voer na Saterdag aand se paartie nie en jy moet self sakke rondsleep!!

Hoe ookal, baie sterkte met jou besluit!!

Daar is 3 seker maniere om geld te verloor:

DOBBEL is die OPWINDENTSTE...
VROUMENSE is die LEKKERSTE..., maar
BOERDERY is die VINNIGSTE!

Top
  • antwoord
26 Januarie, 2012 - 09:15
#2
Sprout Feeding Solutions SFS 

Ons het n nuwe voer stelsel vanaf VSA en Aust af ingevoer.Dit staan as n sprouting stelsel en is idiaal vir n voerkraal soos wat jy wil opsit.Die basiese koste beloop sowat R68 000 om die stelsel op te rig en kan sowat 600kg hoe proteiene verskaf met 65kg gars,jy is welkom om my te kontak vir meer inligting sproutfeedingsolutions@gmail.com

Top
  • antwoord
17 Maart, 2012 - 19:18
#3
pierre els 

verseker ja

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • OVK op Wepener besteel
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction