|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
DAGSE AAN ALMAL,
AS IEMAND KAN HELP SAL EK DIT WARDEER, EK HET `N 1 TON VOERMENGER, AL INLIGTING WAT OP HOM IS, IS : MIXMASTER BY CLIFF`S. KAN IEMAND DALK VIR MY SE WIE DIE AGENTE EN OF VERVAARDIGERS VAN DIE MENGER IS ASB. ALLE INLIGTING SAL HELP.
DANKIE
FAAN
Daar is 'n artikel oor hulle in Landbouweeklblad 27 April kontak Donald Peake donald@peakeequipment.co.za of tel: Marianne 0828831632
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Faan
Cliffs engineering op Brits in Noord wes het dit vervaardig. Die besigheid bestaan vir seker 15 jaar nie meer. Die persoon wat dit besit het is Cliff Peake wat nou op Beestekraal so 45 km van Brits af gemeganiseerde spuite bou saam sy seun. Dink onder die naam Peake. Dalk kan hy jou help.
Groete