|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Jip julle het reg gelees, ek is nie baie lank terug op die plaas nie, ek kry vrek warm en loop met oop skoene die hele dag maar ai hoe gemaak om die voete skoon te kry in die aand?
enige goeie ou boere raad behalwe ... trek toe skoene aan ...
en hoe hou mens mooi naels en hande as jy elke dag jam kook en koek bak en in die tuin rond krap ? ek gebruik handskoene maar dit werk nie ?
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
n Mens moet net na jou self kyk. Knyp net n bietjie tyd af in die aand of in die bad self. En So nou en dan na n skoonheid salon toe gaan kan ook werk. (Darem kom n mens ook dan uit!)