"Voorspelling vir reenval per uur"

Onbekende besoeker

Hierdie foto word van nou af elke 30 minute opgedateer( voorheen uurliks)- beide die klein en die groot weergawe. Nou kan u werlik op hoogte wees hoe die reen beweeg.
Groete- Kobus Botha.
Kobus Botha Weather

3
 
 
Dr Burger Olivier 

baie insigewend

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.