|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Goeie naand boere / dames & here,
Graag wil ek dankie sê aan Landbou Weekblad, ek sou nie die stigter van 'Vrou Soek 'n Boer' gewees het sonder julle leiding nie :-)
Ek wil graag ons webblad bekendstel aan al die boere wat opsoek is na vrouens, sowel as die boere vrouens wat opsoek is na mans...
Vriendelike Groete,
Nadine de Beer
ek dink dit is wonderlike wil graag ook n boer ontmoet vrek vir die buite lewe
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Ek dink dis n briljante idee. Wou dit self al stig. Soek ook n boer, maar n mens weet nie waar om te begin nie. Ek vrek oor die plaaslewe! 079-541-5648. So daar het julle diT. Goeie werk Nadine!!!