|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek is 19 jaar oud. Werk vandat ek klaar is met matriek op die plaas maar wil graag bietjie oorsee gaan. Ek lees op die internet van sogenaamde "custom harvesting" en dit lyk baie aanloklik. Is daar enige iemand wat kennis of kontakte het rondom hierdie "harvesting crews" en waar spoor mens agente op wat help met die proses? Dankie
E-mail my ek mag jou dalk kan help. My broer is nou al 4 jaar in 'n ry besig met stroopwerk. Ek was daar in 2001.
Bel vir Riana Erasmus van OVC in Bloemfontein, sy het my gehelp toe ek verlede jaar Amerika toe was. Sy reel alles haar email:
ek sal jou graag wil epos maar het jy n adress? dankie aan Lucille ek het haar gebel en kon n baie sterk bron van inligting kry asook miskien werk. dankie vir die post.
Ek wonder of daar ook werk sal wees vir mans, amper vyftig en ouer, met 'n bree boerderykennis
Francois, daar sal "harvest crews" wees wat dalk kan belangstel, maar dit is nie altyd maklik om in te kom by hulle nie.
Om by 'n boer werk te kry gaan moeiliker wees. Die werk is fisies en hoe ouer jy is hoe hoër is die risiko vir die boer en agent vir beserings aan diens.
Baie lande in Afrika sal grond verniet verskaf aan Suid Afrikaners om op te boer...hier is ook baie werk in die Verre Ooste..nou nie veel vet meisies, kerke en gemorskos nie, maar die gemiddelde Boerseun kan seker aanpas?
WERK geleenthede bestaan vir stroop werk en gewone plaaswerk skakel my kantoor 0588131528 of email guillaumerood@gmail.com of selfoon 0760437159
Ek soek ook 'n geleentheid iewers in die buiteland. Ek is 39 en was in die weermag, polisie, in verkope en ek was al `n bestuurder en wil ook boer.
Ons is besig met GROOTSKAALSE studente opleidings ontwikkelingsprojekte in Mosambiek en is dringend op soek na voornemende studente asook afgestudeerde studente vir poste aldaar. Studente word betaal terwyl hulle studeer en afgestudeerdes word gebruik in die teoretiese en praktiese opleidingsfasiliteite. Kontak ons gerus by media@mozfoodenergy.com en besoek ons webwerf by www.mozfoodenergy.com Ons ondersteun ook plaaslike melkboere. Registreer op webwerf vir subsidie berekenings. Hannes
Soek werk in die buiteland ons is 2
Ek is getroud en ons wil al 2 gaan
ek soek werk oorsee enage werk da ek het a leerlinglisensie oo ek is van murrysburg asb
Ek soek ook 'n werk geleentheid iewers in die buiteland
Ruan Hildebrand,19 jaar oud.
Soek werk in Amerika.
Carpenter,Plumbing,Handy Man.
Inligting oor vliegkaartjies en paspooort en visiums sal waardeer word en alle besonderhede waarvan ek nie weet nie.
Ek is op soek na plaas werk in Nashvile,Tennessee A.S.B. dis my grootste droom A.S.B. iemand wat my kan help want ek kom van n plaas af
Wil ook oorsee gaan werk. Het n kode 10 lisensie. Ek is bereid om hard te werk.
Ek is opsoek na Versorging werk in London, ek is 31jaar oud. Ek hou baie daarvan om na Bejaardes te kyk of Psigiatriese Pasiente het 10jare se ondervinding. U kan my kontak by 0732666530/ 021 8844753 of by rickym@mentalhealth.org.za
Ek is besig om vir my klein neef te help soek na werk in die buiteland hy is tans in matriek waar kan mens meer inligting verky oor agente en so meer? baie dankie Christine
Bel Away2Xplore.co.za vir werk in Amerika 011-275-2600. Daar is nog sponsored jobs vir 2012.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Ek is 21 en ek voel presies dieselfde! Ek was al oorsee na die Ooste toe (onder meer China) vir 'n jaar waar ek 'n Engelse onderwyser was, maar ek is opsoek na 'n landbouposisie oorsee. Dit is eintlik hartseer dat ons jong wit Afrikaners liewers oorsee werksgeleenthede moet soek as wat ons in ons eie land geleentheid vind! As enigiemand dalk weet van 'n goeie 'n goeie geleentheid oorsee laat weet my asseblief by carel_bosman@hotmail.com.