Ek het raad nodig asselief. EK het nou net 'n plaas gekoop en die plaas het 'n massiewe hoop skaap mis. Wat sal die beste wees om dit te gebruik? Kan 'n mense dit in die grond in werk vir groente of op die weivelde strooi of gaan dit beter wees om dit the verpak en te verkoop?
Enige raad sal baie wardeer word.
Groete
Clifford
Jy kan vir Leon Kruger by die LNR oop Irene kontak, en vra wat hy maak met sy skaap mis (01 672 9169 of lkruger@arc.agric.za). Hy maak kompoos enverkoop dit dan.