|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 08:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek is 'n jong, onervare boer, veral in die verbouing van kool en wil nou 1hektaar plant vir 'n proefloop. Die stukkie grond waarop ek dit wil plant is in die boland. Kan iemand my dalk help om op 'n geskikte kultivar te besluit om nou te plant??
Ons het ook gevind Hygrotech se mense is van die vriendelikste en behulpsaamste kenners die kant van die berg. Hulle is ook net buite Stellenbosch in die rigting van Strand, so behoort redelik naby aan jou te wees. Vir saailinge gebruik ons maar of Western Cape Seedlings of Landorf (albei in Phillipi). Ek is nie seker wie nader aan jou gaan wees nie, maar die kerels by Hygrotech sal dit vir jou kan se.
Voorspoed!
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Ou Maat as ek jou advies kan gee kontak n kundige in die gebied bv. iemand by hygrotech en ek glo hulle sal jou kan help hulle webtuiste is www.hygrotech.co.za