As dringende herstelwerk nie binnekort by die Landboukollege Potchefstroom begin nie, kan regsoptrede volg, aldus AfriForum.
Dagse al die tuiniers! kan iemand vir my se wat die verksil is tussen witroes en donsige skimmel? My huistuin (Boontjies,tamaties,skorsies ens) se blare kry goudbruin vlekke op en krul om en vrek - alle blare word verloor. wat kan ek spuit?
Wil graag weet wat om te spuit
Wil graag weet wat om te spuit