Witvlieg

Jakkals
User offline. Last seen 1 year 46 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 6 Jul 2009
Inskrywings:

Ek het skielik baie witvlieg in die tuin. Het iemand dalk 'n naam van 'n produk of 'n boereraad wat ek kan spuit? Ek het gehoor dat jy koeksoda en skottelgoedseep en water kan meng en spuit maar het nie die regte verhoudings nie.

0
 
 
Nelis
User offline. Last seen 1 year 32 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 7 Aug 2009
Inskrywings:

Dis die ideale ding om te spuit vir witvliee
meng 30 ml op n 100L water

Kobuslouw
User offline. Last seen 2 years 10 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 29 Nov 2009
Inskrywings:

Nelis, is dit nou 30ml skottelgoedwas by doe 100lt water? EN wat van die koeksoda? En/of Jakkals het jy dalk aan ander raad gekry? Ek word ook deur die goed gepla?

Ras 

Ek sal graag wil weet wat die regte verhoudings is. Is daar dalk enige ander raad ?

Witvlieg 

Meng 500g suiker met 10 ltr water en spuit dit op jou plante. As die mengsel lekker soet is behoort dit te werk.

David Johannes Pretorius
User offline. Last seen 1 year 6 weke ago. Van lyn af
Aangesluit: 26 Des 2010
Inskrywings:

Ek sit ook met die witvlieg probleem maar het 'n klein tuintjie. Die verhouding van die skottelgoed seep en die water maak nie vir my so lekker sin nie. As ek die 30ml in die 100L water in deel dan moet ek maar 0.3 ml per liter water gebruik en kan julle dalk help met die hoeveelheid koeksoda wat ek moet by voeg. Ek sal seker so 10L water op 'n slag gebruik.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.